Matrikulant, is ‘n universiteitsgraad werklik vir jou?


Wat is die relevansie van ‘n universiteitsgraad? Sowat 50 – 60% van eerstejaars skop op, druip of verander van kursus. Barrie Ferreira praat met ‘n opvoedkundige sielkundige om te hoor hoe jy kan bepaal of ‘n universiteitsgraad vir jou is, en of jy liewers ‘n praktiese roete moet neem ná skool.