Hoe werk die Covid vaksiene?
Daar is baie vrae oor die Covid-vaksiene en die uitrol daarvan in Suid-Afrika:
– Presies hoe werk dié vaksiene?
– Hoe veilig en effektief is die vaksiene selfs teen die nuwe variante?
– Gaan mens se DNS verander? Gaan jy in ‘n dinosourus verander, soos sommige mense beweer?
– Wat van al die samesweringsteorieë?
– Eens op ‘n tyd kon SA self vaksiene vervaardig. Moet ons dié kapasiteit herskep?
Marí Hudson gesels met Prof Glenda Gray, president van die SA Mediese Navorsingsraad oor Covid-vaksiene.
Luister na die gesprek:
Die jongste syfers
https://sacoronavirus.co.za/2021/01/12/update-on-covid-19-12th-january-2021/
Lees en luister ook:
“Geen rede hoekom SA nie vóór winter 2021 Covid-vaksien beskikbaar kan hê nie”