Middelkind-sindroom?
Is daar ‘n rangorde binne gesinne? Ons kyk spesifiek na middelkinders. Is daar iets soos middelkindsindroom en hoe kan ouers dit hanteer? Johan van Lill se gas is sielkundige, ST Potgieter. Ons gesels ook oor die uitdagings wat die oudste en jongste kinders baie keer mee te doen kry.