Miere help voëls met higiëne


Ons delf dieper in ‘n vraag van ‘n vorige episode aangaande klank.

Ons leer meer oor hoe voëls miere inspan om te help met hiegiëne, en

hoeveel meer brandstof verbruik word a.g.v. spoedwalle.

Klankspeler