Model treine laat groot mans speel
Luister hoe entoesiastiese ‘n model trein-entoesias oor dié stokperdjie gesels in Oggend op RSG.
Die detail van die treine is lewensgetrou en die landskappe is verstommend.

‘n Suid-Afrikaanse Spoorweë Klas GMAM Garratt stoomlokomotief wat ‘n passassiertrein trek deur die heuwels van die Natalse Middeland in die 1970s. ‘n HO skaalmodel deur Rod Hering van Johannesburg.

‘n Mens kan skaars glo dis ‘n model trein en landskap. Dit is die skepping van Chris Benade. Dit het hom 4 jaar geneem om te bou. Hy beheer die passassiers- en vragtreine met ‘n rekenaar. Kontak:Chris Benade by +27 (0)82 853 0937. Epos: cgbenadie@gmail.com. Website: www.modeltrainsonline.co.za
Suid-Afrikaanse model treine
Onder: Video van modeltreine by ‘n uitstalling – die Model Construction Fair “Intermodellbau” – in Dortmund, Duitsland in 2016.
Die grootste model trein skou ter wêreld in Hamburg
Ander verstommende model treine

Model trein van die Amerikaanse spoorweë, gebou deur Graham Causer, Wombourne, United Kingdom.

Model treine geskoei op die Central Ontario Railway soos te sien by die Model Railroad Club of Toronto.
Lees meer
Die geskiedenis van model treine se skale: https://blog.micromark.com/history-of-model-train-scales/
Die basiese aspekte van model treine: https://www.joomlainlibrary.com/the-basics-of-model-trains/
Nog foto’s


