Moderne sonenergie-aanleg in Mauritius; hoekom nie in SA?
Waarom word ’n moderne sonenergie-aanleg in Mauritius gebou en nie in Suid-Afrika nie? Hoe raak die gebrek aan mega-sonplase in Suid-Afrika, mense in dorpe? Marí Hudson het die antwoorde gaan soek. Lees en luister ook na die Eerste episode in die kort reeks oor die stand en toekoms van son-energie: Moderne, goedkoop son-energie: SA besig om dié trein te verpas
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit