Wie betaal jou verhuisingskoste?
- Moet jou werkgewer jou verhuisingskoste dek as hy jou verplaas?
- Wat is die regte van kinders wat hulle ouerhuis wil verlaat om by iemand anders te gaan woon?
- Wanneer kom ‘n testamentêre trust tot stand?
- Moet die Opperraad ingevolge die tradisionele reg met die gemeenskap konsulteer oor belangrike besluite?
Igna Klynsmith bespreek bostaande regsvrae met Ian Wessels.