Moet pa steeds vir kind se droogmaak-studies betaal?
- Moet ‘n pa steeds betaal vir sy seun se universiteitsfooie nadat hy slegs drie vakke in twee jaar kon slaag?
- Wat behels ‘n nuwe wetsontwerp oor die Padongelukkefonds?
- Hoe kan ‘n man sy ouma se aandeel in ‘n huis, wat hulle saam besit, teen minder as markwaarde koop?
- Is ‘n afskrif goed genoeg as ek my huis se titelakte verloor het?
Igna Klynsmith en Ian Wessels bespreek dié regsvrae van luisteraars.