Moet skeepsvrag ‘n staatsonderneming kry? Home Op en Wakker Gepubliseer op 08/11/2022. Dawie Roodt lewer kommentaar op die minister van vervoer se idee om ‘n ou plan af te stof, waarvolgens Suid-Afrika ‘n skeepsvrag-staatsonderneming moet kry. https://www.rsgplus.org/wp-content/uploads/2022/11/sakenuus-4-november-20221.mp3