Motorhandelaar moet koper se geld teruggee
Igna Klynsmith gesels oor die
- dokumentasie wat nodig is om wildsvleis te vervoer;
- hofsake wat ‘n motorhandelaar beveel het om ‘n verbruiker se geld wat sy vir ‘n nuwe motor betaal het, terug te gee;
- die tersydestelling van die Seriti-kommissie se bevindings;
- en ‘n man wat tronk toe gestuur is omdat hy sy ek wederregtelik van sy mediese fonds verwyder het.