‘My lewe met Tipe 1 Diabetes’


Dit is goed en wel om klinies oor ’n chroniese siekte soos Tipe 1 Diabetes te gesels, maar hoe navigeer ’n tiener of jongmens sy of haar pad deur al die emosies van adollensie, hindernisse, versoekings en andersheid?

Suzaan de Stadler

Mari Hudson gesels met Suzaan de Stadler, ’n jong professionele vrou wat op 10-jarige ouderdom met Tipe 1 Diabetes gediagnoseer is en ook laagtepunte beleef het.

Luister hieronder na die volledige program:

Suzaan se lys van (aanlyn-)ondersteuningsgroepe vir jongmense met Tipe 1 Diabetes

Sweetlife is volgens my die beste platform en groep/netwerk en het ook wonderlike artikels op hul webblad asook fantastiese podcasts (‘n mens kan dit op Spotify ook luister onder “South Africans with Diabetes”)

Sweet Life is an inspiring diabetes community for South Africans with diabetes. We are a registered NPO/PBO with a single focus: to empower people living with diabetes in South Africa. www.sweetlife.org.za

Hul FB blad se naam is “South Africans with Diabetes” . Hulle het soms wonderlike praatjies live op FB. Byvoorbeeld Donderdagaan gaan dit oor “Diabetes Burnout”. https://www.facebook.com/diabeticsouthafricans/

Diabetes South Africa is a non-profit organization, founded in 1969 to be a support and an advocate for all people with diabetes in South Africa. www.diabetessa.org.za

Kids Powered by Insulin is a Facebook support group for parents with kids with Type 1 diabetes. They believe in positive T1d parenting. www.facebook.com/groups/Kidspoweredbyinsulin/

YT1 (Youth Type 1) is a Type 1 and Youth division of Diabetes SA, run by acommittee of dedicated T1 diabetics and parents of T1 diabetics. Their mandate is to provide support for T1 diabetics nationwide in the form of children’s camps, fun days, support groups and networks.
www.diabetessa.org.za/category/yt1/

Youth With Diabetes (YWD) is a registered nonprofit organisation (NPO 057-954) that empowers kids, teens and young adults living with diabetes to live happy, healthy lives. We empower our members through the use of peer-to-peer education, youth leader training as well as training of teachers to support children with diabetes in schools. www.youthwithdiabetes.com

Bete It is a South African non-profit organisation striving to support, advocate and empower Type 1 diabetics as well as creating a platform for awareness and education.
For type ones, by type ones. www.facebook.com/BeteIt

Tieners se risikogedrag laat hulle hul lewensbelangrike medikasie staak

Hart- en nierversaking kan met diabetesmiddel verminder word

Te veel diervette kan tot diabetes lei

Diabetes – Neem kennis van die Groot D