‘n Plig om vloedskade te verhoed?
- Die gebruik van vuurwapens op kleinhoewes;
- vervolgsieke mense wat oor alles wil “prosedeer”;
- ‘n munisipaliteit se plig om skade deur vloedwater te verhoed;
- veranderings in die hantering van eise teen die staat se pensioenfonds, en
- wanneer kan ‘n ma haar kind se van verander sonder die biologiese pa se toetstemming?
Igna Kynsmith bespreek dié regskwessies met Ian Wessels.