Nuutste oor Covid-inentings en die werkplek
Igna Klynsmith praat onder meer oor nuwe bepalings in wetgewing oor beroepsveiligheid en -gesondheid wat verband hou met Covid-19-inentings. Hy bespreek ‘n saak oor die nakoming van Covid-19-veiligheidsmaatreëls in die werkplek.
Hy praat ook oor
- aanspreeklikheid vir munisipale rekenings, en
- bespreek ‘n hofsaak oor eiendomsreg en godsdiensvryheid.