Nuwe raskwotas vir besighede gaan in hof draai


Verskeie organisasies, soos Sakeliga en die FW de Klerk-stigting, het hulle misnoeë oor die jongste rasvereistes vir besighede met 50 of meer personeellede. Sakeliga het aangedui hulle gaan die rasregulasies in die hof beveg.Ons gesels hieroor met Piet le Roux, uitvoerende hoof van Sakeliga.