Nuwe wet sal mense wat oor kwalifikasies jok, vasvat
Ian Wessels gesels met Igna Klynsmith oor:
- konsepwetgewing om werksoekers, wat oor hulle kwalifikasies lieg, vas te vat.
- Igna gee ook statistiek oor egskeidings na aanleiding van ‘n luisteraar se vraag of ‘n prokureur verplig is om sy kliënte te waarsku oor die gevare van die huwelik.
- Hulle bespreek ook die kwessie wanneer ‘n fetus as ‘n mens beskou word, en eise vir skade opgedoen a.g.v. slaggate in paaie.