Obessief-kompulsiewe steurnis: Pietie Beyers vertel
Obsessies en die kompulsiewe gedrag wat jou dwing om jou obsessies lewe te gee, kan jou lewe oorneem. Akteur en vervaardiger Pietie Beyers vertel hoe dit is om saam te leef met obsessief-kompulsiewe steurnis. Kliniese sielkundige Louis Awerbuck verduidelik wat hierdie toestand is, en hoe dit mense se lewe kan oorneem.
Luister en kyk ook na dié TV-onderhoud met Pietie oor Skemerson en die tema van geestesgesondheid: