Ons 2e dramaseisoen Oktober – Desember 2022
Ons tweede dramaseisoen sluit ‘n opdragwerk oor 85 jaar van Afrikaanse radio is, asook ‘n drama deur Richard van der Westhuizen en ‘n argiefdrama deur Henriëtte Grové in. Die temas en wyduiteenlopend en sal jou laat lag, huil en meelewe.
Hier is ‘n vinnige kykie na wat jy hierdie seisoen kan verwag.
Datum
|
Titel | Skrywer | Regisseur |
6 Okt | ‘n Warm wind oor die vlaktes |
Richard van der Westhuizen | Anrich Herbst |
13 Okt | Waar is Ellie Pauw? | Hendie Grobbelaar | Mari Snyman |
20 Okt | Dag in, nag uit |
Vincent Pienaar | Leon van Nierop |
27 Okt | Opdrag: 85-jaar Afrikaanse radio | Lee Doubell | Johan Rademan |
3 Nov | Argief: Die Glasdeur | Henriëtte Grove | Jan Schutte |
10 Nov | Die dood van ‘n skrywer | Hannes Pieterse | Bettie Kemp |
17 Nov | Wie nie wil hoor nie | Maria Vos | Eben Cruywagen |
24 Nov | Onderhoud met ‘n boemelaar | Karin du Toit | Ina Strydom |
1 Des | Die Seekat | Christina Albertyn | Johny Klein |
8 Des | Dirk Ligter | Albert Maritz | Amor Tredoux |
15 Des | ‘n Pa vir Giel | Euna Easton | Mari Snyman |
22 Des | Vondeling | Liesl Bekker | Frieda van den Heever |
25 Des | Argief: ‘n Kersspel virrie kind | Willem Fransman Jr | Heruitsending |
29 Des | Argief: As ons twee eers getroud is | Gerhard J Beukers | Johan Rademan |