Luister na dié dramas Donderdagaand en in November

Ons radioteater seisoen het in Oktober afgeskop, en in November duur die stories voort. Luister vanaand na Die stomme Moses, die komiese radiodrama deur Albert Short. Luister Donderdagaand na komiese drama deur Albert Short   Van die hoogtpunte wat nog op jou wag, sluit in ‘n radioverwerking van die verhoogstuk Voor ek vergeet met Hannes van Wyk en Amanda Strydom asook dramas deur finaliste van die RSG radiodramaskryfkompetisie. Ander nuweling-skrywers sluit in Karen Wessels, Luan Jacobs, Casper Lourens en Henry Jacobs. Luister in November na die volgende dramas: Besoek ons RSG Facebook- en Instagram-bladsye vir ‘n blik agter die skerms, en skakel elke Donderdag om 16:15 in op RSG vir ‘n voorsmakie van daardie aand se vertoning. RSG Radioteater, elke Donderdag om 20:00.📻 Nr Datum Titel Skrywer Regisseur 4 26 Okt Die stomme Moses Albert Short (K) Frieda van den … Lees meer Luister na dié dramas Donderdagaand en in November