Dramaseisoen Okt – Des 2018
RSG se tweede Radioteater-seisoen van 2018 het op Donderdag 4 Oktober begin en tot einde Desember geduur.
Die laaste 3 dramas wat dié seisoen op jou wag
Donderdag 20 Desember: ELKE POT deur Perdita van Dijk du Bois
‘n Selfbehepte, geskeide vrou wat baie gesteld is op haar voorkoms, se gedrag verander op ’n dag drasties tot die stomme verbasing van veral haar ouer suster en voormalige man.
DATUM | TITEL | SKRYWER | REGISSEUR |
4 Okt | Ontydige Tydings | Albert Short | Christelle Webb-Joubert |
11 Okt | Laat Herfs | Richard van der Westhuizen | Mari Snyman |
18 Okt | Die Testament | Rhona Peens | Evert Snyman
(ARGIEF) |
25 Okt | Soek |
Madelaine Volschenk | Anrich Herbst |
1 Nov | Die Fietstoer | Joa Bekker | Leon van Nierop |
8 Nov | Die Voëlhok |
William Oosthuizen | Eben Cruywagen |
15 Nov | Nog Net Twee Weke | Helena Hugo | Helena Hugo |
22 Nov | Die Judasbok | Dalene Matthee | Eben Cruywagen |
29 Nov | Ligter as die wind |
Boerneef / André Kotzé | Christelle Webb-Joubert |
6 Des | Road Trip | Corné Joubert | Frieda van den Heever |
13 Des | Spesiaal Geblik | Esther von
Waltsleben |
Johan Rademan |
20 Des | Elke pot | Perdita van Dijk du Bois | Ronel Geldenhuys |
25 Des KERSDAG |
‘n Wonderwerk vir Kersfees | Riana Scheepers | Johan Rademan |
27 Des | Mike & Mavis | Wessel Pretorius | Gerrit Schoonhoven |