Ons spesiale programme op Goeie Vrydag, 7 April
Ons bring weer spesiale programme op Goeie Vrydag. Hier is die skedule.
7 April 2023
06:00 – 06:10 Nuus en weer
06:10 – 07:00 Monitor
07:00 – 07:05 Nuus en temperature
07:05 – 08:00 Binnekamer
08:00 – 08:05 Nuus
08:05 – 09:00 Loof die Here
09:00 – 09:40 Paasdiens
09:40 – 10:00 Musiektussenspel: Gewyde musiek – instrumentale/ligte geestelike
10:00 – 10:05 Nuus
10:05 – 10:30 Vers en klank
10:30 – 10:55 Kortom
11:00 – 11:05 Nuus
11:05 – 12:00 Joernaalprogram
12:00 – 13:00 Nic se goed
13:00 – 13:05 Nuus
13:05 – 14:00 Kruis
14:00 – 15:00 Radioteater: Wie is bang vir die goeie wolf? Argiefdrama (55 minute)
15:00 – 15:05 Nuus
15:05 – 16:00 Paasfees Kantate van Bach
16:00 – 16:05 Nuus
16:05 – 17:00 Spesiale gespreksprogram
17:00 – 17:05 Nuus
17:05 – 18:00 Dis Gospel
18:00 – 18:10 Nuus en weer
18:10 – 18:30 Spesiale Brandpunt program*
18:30 – 19:00 Speellysmusiek en luisteraars SMS’e/WhatsApp’s
19:00 – 19:05 Nuus
19:05 – 19:15 Aandboekvoorlesing
19:15 – 19:20 Aandgedagte
19:20 – 19:30 Kinderstorie
19:30 – 20:00 Kompas (Goeie Vrydag tema)
20:00 – 21:00 Oppiradio
21:00 – 21:10 Nuus en weer
21:10 – 21:20 Laataandboekvoorlesing
21:20 – 23:00 Musiekprogram – Skud dit
23:00 – 23:10 Nuus en weer
23:10 – 00:00 Tjil