Is boelie eintlik ‘n onsekere mens?
Al kom boelies soms vermakerig, aanvallend of onbeskof voor, lyk dit tog of daar diep binne-in hulle ‘n mens is – die regte hy of sy, wat anders kan wees. Sal die regte jy opstaan?
Luister ook
https://www.rsgplus.org/geestesgesondheid/verhoudings/rsg-beveg-boelies-in-nuwe-reeks/
https://www.rsgplus.org/programme/groeipyne/help-jou-kind-so-om-boeliegedrag-te-hanteer/