Ontvanger se plan om SA van gryslys te kry
Die Ontvanger gaan belastinginligting met ander staatsinstellings deel om SA van die gryslys te kry
Ettiene Retief, voorsitter van die Suid-Afrikaanse Instituut van Professionele Rekenmeesters (Saipa) se komitee vir nasionale-belasting- en Said-belanghebbers gesels oor hoe die Ontvanger SA van die gryslys af wil kry.