Ook regs-ontvangsdames moet kliënte se geheime bewaar
- Hoe verskil verkragting van ander seksuele misdrywe, ten opsigte van die tydperk wanneer die beskuldigde nog vervolg kan word?
- Hoe werk die privilegie tussen ‘n prokureur en sy kliënt,
- en mag ‘n mens weier om vrae te beantwoord tydens ‘n insolvensie-ondervraging?