Oor broekmannetjies, melanisme en hoe diere self hul genepoel verbreed
Weet jy wat ‘n broekmannetjie is?
Albinisme en melanisme by voëls – wanneer is dit voordelig en nadelig?
Ons vind uit hoe diere diversiteit in hulle genepoel probeer inbring.