Oor mierleeus, vreemde insekte en aarde se draai

Die mierleeu. Bron: https://af.wikipedia.org/wiki/Mierleeu
Wat weet jy van mierleeus?
Al gehoor van insekte wat hulle vlerke inwendig dra?
Wat laat die aarde draai, wanneer het dit begin, en wat het dit veroorsaak?