Osteoporose is kindersiekte wat in ouer jare ontmasker word
Osteoporose is ’n kindersiekte wat in jou latere jare sigbaar word, sê ’n spesialis. Hoe werk dit dat dinge wat jy in jou tienerjare doen, jou in so kan inhaal as jy ouer is? Dr Magda Conradie, endokrinoloog verbonde aan die Universiteit van Stellenbosch en Tygerberg-Hospitaal vertel meer oor dié algemene, maar grootliks voorkombare probleem. In deel 1 kyk ons hoe been vorm, wat is piek-beenmassa, en hoekom mense na opuderdom 50 of na menopouse beenmassa verloor. Ons kyk ook na die rol van kalsium en vitamien D aanvullings en hoe osteoporose behandel kan word. Deel 2 In deel 2 fokus ons op praktiese vrae oor die behandeling en die eenjaarlike infusie, en ons kyk ook hoe jy jou eie risiko kan bepaal om ‘n been te breek weens osteoporose. Het jy geweet dat geen mens te oud is om … Lees meer Osteoporose is kindersiekte wat in ouer jare ontmasker word
Kopieër en plaas die URL in jou WordPress webwerf om dit in te sluit
Kopieër en voeg kode tot jou webwerf in dit in te sluit