Oud-Bok Deon Fourie verklap van sy geheime


Johan en Deon Fourie

Johan Rademan ontdek ‘n paar geheime van Deon Fourie, die Springbokrugbyspeler wat op 35-jarige ouderdom die oudste debutant in die Groen-en-Goud geword het.