Oudpres FW de Klerk se laaste boodskap
Oudpresident F W de Klerk is op 85 jarige ouderdom oorlede.
Hy is by sy huis in Fresnaye, Kaapstad dood nadat hy vroeër vanjaar met kanker gediagnoseer is. Hy het asbes-kanker opgedoen.
De Klerk was van 1989 tot 1994 die staatspresident van Suid-Afrika, en ook die laaste president van die vorige regering.
De Klerk was nou betrokke by die land se oorgang na ‘n demokratiese bedeling.
Hy word oorleef deur sy vrou, Elita, sy kinders Jan en Susan en kleinkinders.
Sy seun Willem is in Oktober 2020 op 53-jarige ouderdom aan kaak-kanker oorlede.
Boodskappe van medelye stroom in.
Lees meer oor sy dood: https://www.news24.com/news24/southafrica/news/breaking-former-president-fw-de-klerk-85-has-died-20211111
‘I want to be remembered as a politician who helped SA create a non-racial democracy’
In an 2015 interview with the Sunday Times, FW de Klerk was asked how he would want to be remembered
Lees meer oor Pres De Klerk:
https://en.wikipedia.org/wiki/F._W._de_Klerk
https://www.britannica.com/biography/F-W-de-Klerk
http://www.thepresidency.gov.za/national-orders/recipient/frederick-willem-de-klerk
https://fwdeklerk.org/index.php/en/