Ma,pa se (ver)houding beïnvloed kind se ontwikkeling
Volwassenes se verhoudings het ‘n impak op jou kind se ontwikkeling.
Johan van Lill praat met dr. Deon Bruwer, ‘n pastorale berader, oor die effek wat volwasse verhoudings in die huis op kinders se ontwikkeling het.