Wat gaan aan met my grasperk?
Wat is daardie eienaardige verskynsel op ‘n luisteraar se grasperk? Hoekom het haaitande wat in Bathurst in die Oos…
Onderwyser, bly só koelkop as leerder jou uittart
Johan van Lill praat met Elzette Fritz, ‘n opvoedkundige sielkundige, oor hoe o…
My kind wil gou ophou met ‘n sport…
Watter voordele hou karate vir my kind in, en hoe gemaak as my kind dit net vir ’n rukkie wil neem en dan ophou? Moet ek vir my voorskool…
SA moet meer doen teen klimaatsverandering
Doen SA genoeg om klimaatsverandering aan te pak? Het ons genoeg kundiges? Wat is die Regering se beleid oor klimaatsverandering?
…
‘n Baba ná kankerbehandeling? Dis moontlik!
Prof. Igno Siebert
Leonardo da Vinci se illustrasies van ‘n ongebore baba.
Jy is jonk, maar pas met kanker gediagnoseer. Jy moet …
Kan oefening my kind slimmer maak?
Hoe hou ek my brein gesond? Dink ’n mens net met jou brein? Watter impak het te veel sit en te min beweeg op die br…
Regsake: As jou hond iemand byt…
Igna Kynsmith bespreek ‘n paar hofsake met Ian Wessels:
Dink jy vyf jaar tronkstraf is ‘n gepaste vonnis vir iem…
Vroue-atlete, testosteroon en sportprestasie
Kan ek my brein leer om beter te onthou?
Hoe moet ek ’n studiesessie aanpak wat op breinbeginsels berus, en watter rol speel vergeet in die leerproses? Kan ek my brein leer om be…
Uitlewering en Interpol-samewerking
Wie kan uitgelewer word? Hoe werk dit as Suid-Afrika iemand aan ‘n ander land moet uitlewer en as iemand aan Suid-Afrika uitgelewer word?…
Oscars 2019: Lady Gaga en Bradley Cooper sing Shallow
Die Oscars is gisteraand Amerikaanse tyd toegeken. Die liedjie Shallow uit A Star is born, is as beste liedjie bekroon. Lady Gaga het die…
Die skade deur vetboelies op sosiale media
As gevolg van sosiale media word dit al hoe meer aanvaarbaar vir mense om ander aan te spreek oor hulle gewig en voorkoms.
Lise Swart …
Wat het dinosouriërs uitgewis?
- Wat veroorsaak dat die see in Valsbaai soms donkerblou strepe vertoon?
- Het ‘n mens werklik spesiale, duur grond nodig om dagga in …
Wat is drome?
Neem my na die droom
Hoeveel ure behoort ons te slaap? Wat is ’n goeie slaaphigiëne, en hoekom sukkel baie mense om te slaap?
Wat …
Vaders kan 10 dae verlof neem
Vaders sal voortaan 10 dae vaderskap-verlof kan neem met die geboorte van hul baba nav ‘n private ledewysiging in die parlement oor vader…
Nuwe kankermiddels bring hoop
Waar staan ons met kanker-medikasie? Wat is chemoterapie, wat is ‘geteikende’ behandeling en wat is immunoterapie? Hoe werk dit en hoe ef…
Kan weerkundiges donderweer voorspel?
Kan weerkundiges donderweer voorspel?
Dít is een van die vrae wat in Hoe verklaar jy dit? deur kundiges beantwoord is. Die ander vrae …
SA byekolonies word bedreig
Die werkerbye gaan haal nektar en bring dit na die korf om heuning te maak. Die werkerbye werk hul letterlik dood. Hulle…
Gevreesde Amerikaanse onkruid nou in SA
Hennie Maas praat met ‘n spesialisveearts in volksgesondheid, dr. Jan du Preez, oor hoe hittestres by veral melkbeeste negatiewe finansië…
Gedog ons son is groooot?
Kyk net hoe klein is die Aarde en ons son in vergelyking met ander planete:
1 Miljoen aardes kan in ons son inpas. En ons son is p…
Meer tegniese skole kan só help
President Cyril Ramaphosa het in sy staadsrede gesê dat die regering weer tegniese skoolopleiding ‘n prioriti…
Eerste liefdes leer tieners baie oor verhoudings
Johan van Lill praat met pastorale berader Fanie Kriel oor hoe om Valentynsdag met jou kinders te hanteer. Hoe gemaak met eerste liefde, …
Servikale kanker kán uitgewis word
Wat is servikale kanker? Word vroue met dié kanker vroeg opgespoor en doeltreffend behandel? Is ’n Pap-smeer …
Outisme: Die jongste feite
Outisme kan behandel word en tot verbetering lei.
Sommige behandeling werk beslis, ander werk beslis nie en kan selfs gevaarlik wees, en…