Moenie jou laat vang met dié tweedehandse voetuig-slenters
Motorinspekteur Jacques Nel vertel vir Martelize Brink van die slenters met die verkoop van tweedehandse voertuie kom.
Meer as 320 skrynwerkers binne 2 jr by klein handwerkskool opgelei
Brandt Bester is ‘n vaardige skrynwerker wat glo aan die bevordering van vakmanskap. Hy het twee jaar gelede ‘n handwerkskool begin, en i…
Ken en voorkom beesbrusselose só
Beesbrusellose, of aansteeklike misgeboorte, word deur bakterieë veroorsaak. Dié veesiekte is endemies tot Suid-Afrika, en word deur …
Minder beurtkrag lei toe nie tot vinniger ekonomiese groei
Dr Elna Moolman van Standard Bank gesels oor Suid-Afrika se BBP-syfer.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Kanola ‘n ‘landbou-suksesverhaal’
Kanola ’n “landbou-suksesverhaal”
Andries Theron, voorsitter van die Proteïennavorsingstigting gesels oor Kanola in Suid-Afrika.
Volg…
Hoe affekteer ouers se leierskapstyl hul kinders?
Johan van Lill praat met opvoedkundige sielkundige dr. Elzette Fritz oor die rol wat leierskap in ‘n gesin in kinders se geestesgesondhei…
Waar pas omgewingsbestuur in by landbou?
Die belang van omgewingsreg en -bestuur vergroot namate omgewingskwessies dringender raak. Hierdie onderwerp was onder bespreking by …
Nuwe boek oor vernietigende gevolge van kaderontplooiing
Die ANC se obsessie met kaderontplooiing het Suid-Afrika tot op die rand van totale ineenstorting gebring. In sy jongste boek, SUPER CADR…
Paralimpiese medaljewenner Louzanne Coetzee gesels uit Parys met RSG
Sy het Maandag Suid-Afrika se tweede medalje by die Paralimpiese Spele in Parys verower, toe sy die bronsmedalje in die 1 500 met…
Luister weer: As twee saam loop : Carel Trichardt en Petru Wessels
Luister weer na As twee saam loop word. Dié dokumentêr is saamgestel en word aangebied deur Ina Strydom.
Carel en Petru is al baie ma…
Het SA beheer oor dieresiektes?
Die derde Overberg Herkouerdag wat by die Roodebloem-proefplaas naby Caledon aangebied is, is deur meer as 350 mense bygewoon. Die b…
Hulde aan Abraham de Vries
“Hy was ‘n beroemde Storieman wat nie bloot ’n kenner van die kortkunsvorm en samesteller van die kortverhaalboek was nie. Hy was self di…
Land en Sand: Lourensa Eckard
Lourensa Eckard is elke Maandagaand aan’t politiek praat in haar program, In Gesprek, op kykNET. Sondae sien jy haar ook op Carte Blanche…
Swartmark ‘Ozempic’ kan gevaarlik wees en mag dalk selfs insulien bevat
Die nagemaakte swartmark semiglutide, wat bemark word as soos Ozempic, is nie by SAHPRA geregisteer nie. Inteendeel SAHPRA waarsku teen d…
Wat is kosmologiese tydrekking?
Prof. Matie Hoffman praat oor die vreemde konsep van kosmologiese tydrekking, en hoe sterrekundiges ’n slim manier ontwikkel het om dit t…
‘Wolprys moet met minstens 50% in dollarterme styg’
Die langtermyn volhoubare prys van wol moet ten minste met 50% in dollarterme styg, sê Geoff Kingwell, ‘n skaapboer en voorsitter van die…
Word jy té maklik frustreerd?
Is jou frustrasies besig om jou lewe te beheer, of is jou toleransie hoog genoeg om dit te bestuur? Hoekom is hierdie ‘n belangrike…
Stres in werkplek is erger vir vroue as mans
Die Stellenbosch Bestuurskool het onlangs sy 2024 Vroue-verslag vrygestel, en daar is onder meer bevind dat vroue wat voltyds werk, onder…
Om die lewe te verlaat deur op te hou eet en drink
Die afgelope tyd is bystanddood en genadedood weer in die nuus nadat dr. Sean Davison in Brittanje in hegtenis geneem is omdat hy iemand …
Wat doen Henriëtta Gryffenberg vandag?
Henriëtta Gryffenberg het haar loopbaan in die onderwys begin, en daarna ‘n pos by die Suid-Afrikaanse Uitsaaikorporasie gekry, waar …
Regsake: Wanneer is dit naamskending?
Igna Klynsmith bespreek sake wat handel oor naamskending.
Spesialisgas Peto Milton praat oor skuld tussen vriende en familie – is ‘n s…
Plante, kompos is Roja se lewe
Op ‘n perseel waar eers ‘n skool gebou sou word, het Roja van Sea Vista-township, ‘n kwekerytjie aan die gang gekry. Mariska Spoormaker l…
Die geheime van Mongolië
Mongolië is so groot soos Suid-Afrika en Namibië saam, met net 3 miljoen inwoners en 5 miljoen perde. Johan Rademan het met Jurgens Schoe…
Hoekom bly ‘n rollende wiel regop?
Hoekom bly ‘n wiel regop wanneer dit rol, maar nie as dit stilstaan nie? Moet ons bekommerd wees oor seeslange in ons oseane? Hoekom weeg…