Luister weer: Die shack-bouer en Freedom Farm se mense
Quinton Adams
Haidee Muller het die lief en leed van die inwoners van die plakkerskamp Freedom Farm gaan ervaar. Hier het sy vir Lluw…
Is daar bewyse vir reïnkarnasie?
Is daar werklik bewyse vir reïnkarnasie? Kan ‘n mens waarde heg aan die ‘wetenskaplike’ bewyse van ene prof. Stephenson van die VSA dat r…
Wat beteken jou swygreg?
In Amerikaanse TV-reekse word dikwels verwys na ‘Taking the Fifth” as die karakter sy swygreg uitoefen. Wat beteken ‘n mens se swygreg te…
Luister weer na dokumentêr oor Transito-rooftogte
Kry ‘n kykie in die lewe van ‘n transito-veiligheidwag, wat daagliks trauma beleef, in dié dokumentêr deur Christelle van Tonder.
Agte…
Wat gebeur in jou brein as jy trauma ervaar?
Wat gebeur in jou brein as jy trauma ervaar? Watter dele van jou brein is betrokke by ‘n traumatiese ervaring en hoe verwerk jou brei…
Deur die lens van ‘n wen-fotograaf
Hougaard Malan
Hougaard Malan is een van die wêreld se beste landskapsfotograwe. Een van sy foto’s – die een van ‘n eensame boompie i…
Kan sekere kosse kinders hiperaktief maak?
Johan van Lill pr…
Maak jou tande veilig witter
Is dit veilig om jou tande witter te maak? Hoe werk dit? Is die tandepasta met witmakers in, doeltreffend en veil…
Rich maak Robo-vingers met 3D-drukwerk
Het jou 3-jarige al ‘n mondhigiënis/tandarts besoek?
Hoe werk ‘double jeopardy’?
In Regsake is die volgende bespreek:
– Die beginsel van ‘double jeopardy’: dat ‘n mens nie twee keer vir dieselfde oortreding vervolg …
Is kaas gesond vir tuinvoëls?
Die syster
Kan ek my tuinvoëls kaas voer, of is dit ongesond vir hulle?
Wetenskaplikes beantwoord dié vraag in Hoe verklaar jy…
Hoe sal die nuwe Gesondheidsplan pasiënte en dokters raak?
Marí Hu…
Sneeuval
Dit het Sondagnag oor groot dele van Suid-Afrika gesneeu. In Wes-Kaap kan die sneeu op die Du Toitskloofbergreeks gesien word en die wind…
Regsake: Mag ek my deeltitel-woonstel as vakansieverblyf uithuur?
Mag jy jou deeltitelwoonstel as vakansieverblyf uithuur? Dít is een van die regsaspekte wat Igna Klynsmith bespreek in Regsake, aangebied…
En toe hóór Ethan klanke…
Ethan Goch – die oomblik toe die kogleêre inplanting aangeskakel word, het hy stil geword, en mens kon in sy oë sien hy hoor skielik.
…
Meld senderprobleme hier aan
Senderprobleme…
”Waar ons egter nog nie met ons gemoed uit die winter kan kom nie, is die daaglikse uitdagings met RSG se uitsendings…
Waarom is vliegtuie se motore onder die vlerke?
Hoekom word vliegtuie se motore meestal onder die vlerke gemonteer en nie by die stert nie?
Dít is een van die vrae wat deur wet…
Watter regsbeginsels geld vir skole se beheerliggame?
Watter regsbeginsels geld vir skole se beheerliggame?
Paul Colditz, bestuurshoof van FEDSAS ( die nasionale verteenwoordigende organis…
Die stofstorm op Mars van Aarde sigbaar
Die stofstorm tref NASA se Curiosity tuig
Sterre en Planete, Sondag 24 Junie 2018 – As jy saans na die ooste kyk, sal jy ‘n helde…
Hoe word hommeltuie in landbounavorsing gebruik?
Hoe word hommeltuie in landbounavorsing gebruik?
Chris Viljoen bespreek hierdie aspek, asook die volg…
As my kind ‘n skooljaar moet herhaal…
Hoe verhoed jy dat iemand eksplisiete foto’s van jou versprei?
Wat is jou regte om te verhoed dat jou eks-kêrel eksplisiete foto’s van jou versprei? Het jy regte en hoe werk dit?
In Regsake Igna Kl…
Wat is Tourette-sindroom?
Het jy al gehoor van Tourette-sindroom? Wat is dit? Wat is die simptome en die behandeling? Hoe raak dit ‘n mens se lewe? Marí Hudson pra…