Waarom het Nieu Seeland geen giftige diere nie?
Hoekom is daar nie giftige diere in Nieu-Seeland nie, maar Australië het verskeie giftige spesies?, is een van die vrae wat wetenskaplike…
Hoe paar ystervarke?
Wetenskaplikes beatwoord luisteraars se vrae in Hoe verklaar jy dit?, die program wat Sondae deur Chris Swanepoel aangebied word.
Luis…
Aangrypende ‘Kolskoot Visagie’ is geskoei op tragiese volkslegende
Kolskoot Visagie deur Christopher Joynt gaan oor Barend Visagie en sy seun Willie se tragiese verhaal wat in 1948 in die Swinburne distri…
Ons oseane en seelewe is onder druk: verstommende foto’s
Suid-Afrika se oseane het ‘n ryk seelewe, maar baie spesies is onder druk.
Kyk na die verstommende foto’s:
“n Groot withaai sping ui…
‘n Kykie na die Transnet-pensioenarisse se klasaksie
Hoe het die klasaksie gewerk waarin Transnet pensioenarisse geveg het vir hulle beloofde pensioenvoordele?
Wynanda Coetzee, die prokur…
Wees-renostertjie Arthur sterk aan
Arthur op 4 weke
Arthur, ‘n maand-oue swart renoster kalfie wat wees gelaat is nadat sy ma deur stropers afgemaai is, sterk aan.
A…
Hoekom is ‘n swartmamba se gif so dodelik?
‘n Swartmamba is baie giftig. Hoekom? Wat is die bestanddele van die gif van die swartmamba?
Dit is een van die vrae wat wetenskaplike…
Die verskillende vorms van demensie
Oppas: ‘Osoon-terapie is ‘n foefie’
Wat is osoon, en kan osoonterapie help om siektes te behandel, of is dit ‘n foefie? En is daar iets soo…
Só word goedgelowiges deur kwakke uitgebuit
Goedgelowige mense word maklik deur kwaksalwers uitgebuit wat nuttelose en selfs gevaarlike middel…
As konsentrasie, slaap en geheue verswak…
Almal se konsentrasie word van tyd tot tyd geaffekteer, so ook jou slaappatroon en geheue. Maar wat kan mo…
Kan geelwortels nagsig verbeter?
- Waar kom die Tobie se naam vandaan?
- Waarom verkies bye meeldou op die blare van plante …
Beskerm die reg jou belegging teen swak kenners-advies?
Regsake, Maandag 21 Mei 2018. – Igna Klynsmith praat met Ian Wessels oor
- ongerymdhede by die toekenning van tenders;
- die beskermi…
Kan ‘n operasangeres ‘n glas met haar stem versplinter?
- Kan ‘n operasangeres ‘n glas met haar stem laat versplinter?
- Kan ‘n mens van vlieë ontsl…
Hoeveel dra beeste se metaangas by tot klimaatsverandering?
Vir baie Suid-Afrikaners is daar min din…
Wat is jou verhouding met alkohol?
Regsaspekte wat boere raak
Die mooiste boom in die wingerd. Toneel naby Rawsonville. ‘n Groen tapyt van wingerde.Datum: 16 Desember 2017. Sender: Jacques Hugo
…
Turksvye is nuttige voerbron vir vee
Die turksvy is onlangs nog as ‘n soort aspoestertjie-plant beskou, maar deesdae kyk dierevoedingkundiges…
Waarom jok kinders?
Die een of ander tyd sal ouers hulle spruite uitvang dat hulle nie die waarheid praat nie. Om te jok is ’…
Hoe kommunikeer diere met mekaar?
Het ‘n tiener haar ouers se toestemming nodig vir ‘n aborsie?
- Wat kan ‘n meisie doen wat verbaal deur ‘n priester get…
Het ouers die reg om kinders se selfoon-boodskappe te lees?
Igna Klynsmith bespreek uiteenlopende regskwessies met Ian Wessels:
- Het ouers die reg om hulle minde…
Hoe werk lugspieëling?
Maak seep en kerse van ou kook-olie
Donderdag 19 April 2018
Dr. Angelique Blankenberg en dr. Rehana Malgas-Enus van die Departement Chemie en…