Post-traumatiese stresversteuring by reddings- en skuiling-honde
Veearts dr. Ingrid de Wet vertel vir Martelize Brink van post-traumatiese stresversteuringsindroom by soek- en reddingshonde asook …
PnP soek R4 miljard by aandeelhouers, en die Ackerman-familie laat vaar beheer oor die groep
PnP soek R4 miljard by aandeelhouers, en die Ackerman-familie laat vaar beheer oor die groep
Sean Summers – uitvoerende hoof, Pick n P…
‘Bloedbad’ in Gauteng se welsynsektor
Die hoof van een van Gauteng se grootste welsynsorganisasies sê die provinsiale departement van maatskaplike ontwikkeling se voetes…
Hoekom word sekere kinders uitermate woedend?
Wat is die redes hoekom sekere kinders altyd kwaad is? Is een van jou kinders dalk altyd kwaad vir die wêreld, en jy het al alles p…
Capitec het nou 22 miljoen kliënte, meer as Standard Bank en Absa sáám
Capitec het nou 22 miljoen kliënte, meer as Standard Bank en Absa sáám
Kokkie Kooyman – direkteur en fondsbestuurder, Denker Capital.
…
Suid-Afrikaners installeer sonstelsels dat dit bars
Suid-Afrikaners installeer sonstelsels dat dit bars
DeVilliers Botha van die die Suid-Afrikaanse Fotovoltaïese Vereniging (SAPVIA) gesel…
Is abbatoirs se biosekuriteit goed genoeg?
‘n Internasionale bees-immunoloog, dr. Victor Cortese, het by Kemin en Zoëtis se voerkraalinligtingsdag met boere gepraat oor die vorderi…
Hoe winsgewend is SA se boere?
Dr. Daniël van der Merwe het by Kemin en Zoëtis se voerkraalinligtingsdag gefokus op die belang van spysverteringsgesondheid op beeste se…
Hoe het die Katolieke Kerk ontstaan?
Susan Booyens praat met dr. Liesl Joubert, ‘n dosent in kerkgeskiedenis van die Fakulteit Teologie aan die Universiteit Stellenbosch, oor…
Hoe goed is Chat GPT4o?
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie, verbonde aan die Londense Sakeskoo…
Gedigte deur mans oor die geboorte van hul kinders
Roeline Daneel lees gedigte deur mans oor die geboorte van hulle kinders. Daar is ook ’n paar verse uit die perspektief van ’n ouma, wat …
Gedigte oor ouerskap
Roeline Daneel lees gedigte voor oor die uitdagings van ouerskap – verse oor daardie dae wat jy jou hare uit jou kop wil trek en, in die …
Luister na kort stories deur Ilne Fourie
Kortom 14 Mei 2024
Ilne Fourie lees een van haar ongepubliseerde werke, DIE STORIE VAN SOMME, voor.
Kortom 7 Mei 2024
Die…
Is jy veerkragtig genoeg vir die lewe se terugslae?
Die lewe neem sy loop met almal – almal ervaar terugslae, maar hoe staan jy weer op? Hoe effektief is jou veerkragtigheid? Het jy dit…
Bek-en klouseer op Vredendal
Dr. Chanel Lombard, ‘n staatsveearts op Vredendal, praat oor die onlangse uitbreking van bek-en-klouseer. Die nuutopgeknapte en opgegrade…
Maak ‘n waaier jou werklik koel?
Hoe weet voëls wat hulle wil eet, en nie? Of is dit MOET eet, of nie?
Maak ‘n waaier mens werklik koel, of beweeg dit eintlik net die …
Die rare skouspel van Aurora Australis
Ons verrassingsgas het eers ‘n kursus in kinder en jeugsorg gedoen, toe teologie studeer, en uiteindelik ’n meestergraad in hoër onderwys…
Is jy verslaaf aan jou werk?
Werk jy om te lewe, of lewe jy om te werk? Wat is werksverslawing? Wat is die tekens? Hoe kan die probleem opgelos word sonder om werkloo…
Netcare gaan voort met sy 10-jaar planne ongeag NGV
Netcare sien uit na nóg NGV-interaksie
Dr Erich Bock, waarnemende besturende direkteur van Netcare se hospitaalafdeling gesels oor die…
Groot planne vir ’n nuwe Kaapse lughawe
Groot planne vir ’n nuwe Kaapse lughawe
Deon Cloete, besturende direkteur van die Kaapse Wynland-lughawe gesels oor die nuwe Kaapse lu…
Termiete is ‘n groot gevaar vir huiseienaars
Grasvretende termiete hou ‘n reuse gevaar in vir huiseienaars. Volgens Johan Fourie, president van die SA Plaagbeheervereniging (SA…
Is jy rooi, geel, blou of groen?
Entrepreneur en motiveringspreker Lynette Beer het die vierkleur-temperamentmodel ontwikkel. Sy praat oor die verskillende soorte t…
Wat is die regs-implikasies van nuwe gesondheidswet?
Igna Klynsmith bespreek wat met ‘n insolvente of bankrotboedel gebeur.
Spesialisgas Est-Marié MCallahan bespreek die jongste ver…
Weste se opwinding oor SA kwyn by die dag
Dr. Heinrich Matthee, ‘n ontleder vir bedrywe in die Midde-Ooste, skryf in ‘n onlangse artikel dat die Britte se gevoel teenoor Sui…