Pringlebaai word ‘n fynbosbestemming
Op Pringlebaai kraai fynbos omtrent koning. Eers was daar dr. Nicolette Louw wat erwe aangekoop het vir fynbosbewaring, en nou is d…
‘Bokkoms vir brêkvis’, ons nuwe vervolgverhaal deur Ilne Fourie, begin Woensdag
Wanneer twee uiteenlopende families saam gaan kampeer is dit ‘n resep vir misverstande, skaterlag oomblikke, verskille, geite en grille e…
Israel en Sirië: Hoe lyk die toekoms?
Die val van die regime van Bashar al-Assad in Sirië het die stand van sake in die Midde-Ooste dramaties verander….
“Ek lewe voluit ná my longoorplanting; Tanya wag op ‘n 2e oorplanting”
Anchen van Dyk (29) is die eienaar van ‘n velsorgkliniek in die Noordelike voorstede van Kaapstad. Dis ook ses jaar sedert sy ‘n dubbele …
Bonusse en 13 tjeks: Is jy geregtig daarop?
Prof Hugo Pienaar, direkteur van arbeidsreg by Cliffe Dekker Hofmyer gesels oor bonusse.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Landbou: Die herstel van die hoenderbedryf; Vleisbeestoekennings
Die plaaslike hoenderbedryf het in 2023 ‘n uitdagende jaar beleef, maar goed herstel in 2024. Izaak Breitenbach van die Suid-Afrika…
Wat het Ramapohosa, Trump, Rupert en Rasool gemeen?
Luidens berigte het die aangewese Amerikaanse president, Donald Trump, ‘n oproep na president Cyril Ramaphosa gemaak op versoek van…
RSG kondig wenners van ons 28ste Radiodramakompetisie aan
Die wenners van die 28ste RSG-Radiodramaskryfkompetisie, aangebied in samewerking met die ATKV, is pas in die gewilde program Spitstyd op…
SAL-vlugte erg ontwrig weens vlieëniers se staking
Ephraim Mphahlele, algemene sekretaris van die National Transport Movement (NTM) gesels oor die SAL-stakings.
Volg RSG Geldsake …
Hoekom het die landbousektor in die 3e kwartaal byna 30% gekrimp?
Jolanda Andrag, bedryfshoof van Agri SA gesels oor landbousektor in die derde kwartaal.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Die wysigingswet op gelyke indiensneming tree op 1 Januarie in werking
Prof. Hugo Pienaar – direkteur van arbeidsreg, Cliffe Dekker Hofmeyr
Volg RSG Geldsake op Twitter
Capespan voer nou deur Walvisbaai uit
Charl du Bois – besturende direkteur, Capespan
Volg RSG Geldsake op Twitter
Maak seker jy val nie vir ponzi- of piramiede skemas nie
Hennie Fourie – welvaartbestuurder, PSG Wealth Pretoria- Oos.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Wat sal gebeur as die Amerikaanse regering begin bitcoin koop?
Carel de Jager – leier: blokketting navorsingsgroep, WNNR & uitvoerende hoof, Silver Sixpence.
Volg RSG Geldsake op Twitter
…
Skrywers en boeke Bonuspotgooi: Breyten Breytenbach
Luister na uittreksels uit twee Vers en Klank-programme, wat deur wyle Margot Luyt saamgestel is.
In die eerste een, wat in 2015…
Tyd vir ‘n blaaskans, sê uitsaai-legende
Mariëtta Kruger
Die veteraan-omroeper, uitsaaier en nuusleser Mariëtta Kruger gaan eersdaags met sabbatsverlof en neem ’n blaaskans v…
RSG live op FB: Aanhoudende depressie vs. Major depressie
Wie is ek? LIVE op RSG se Facebook
Donderdag 12 Desember 2024
Aanhoudende depressie vs Major Depressie
Ons hoor gedurig van depr…
Jongste in kanola en swartstamweerstand; 1e Renosterveld-toep
Plantpatologie-navorser dr. Gert van Coller vertel van die jongste navorsingsprojekte wat deur die departement landbou in die Wes-Kaap on…
Digter Lynthia Julius gesels openhartig
Digter Lynthia Julius gesels oor haar digbundel, Kinderlê. Haar eerste bundel, Uit die kroes, het in 2020 verskyn. In hierdie tweede vers…
Landbou: Klimaatsberaad vir jeug; Sitrus-uitvoere 2024
Professor Stephanie Midgley van die Departement Hortologie aan die Universiteit Stellenbosch vertel van die onlangse klimaatsberaad…
Wat maak ‘n gedig ‘n balade?
Wat maak van ’n gedig ’n ballade? Sophia van Taak verken die ballade as digvorm. Pieter van Zyl is die voorleser, en daar is ’n hele paar…
Is haainette nodig of oorbodig?
Is die feit dat die haainette aan die KwaZulu-Natalse kus onlangs tydens die sardientjie-loop verwyder moes word, nie ‘n aanduiding dat d…
Reeks: Die jongste oor diabetes, oorgewig, lewervervetting en Ozempic
Deel 1 Gesondheid 9 Oktober 2024
Ons vind uit wat jy self kan doen om te keer dat jy blind word weens diabetes. En in deel een van ‘n …
Lugmag, Vloot in groot gemors
Suid-Afrika het ‘n kuslyn van meer as 2 800 kilometer, en ‘n ekslusiewe ekonomiese sone in die oseaan van ongevee…