Wat is neurodiversiteit?
Ons fokus op neurodiversiteit saam met kliniese sielkundige, spelterapeut en neuro-gedragskonsultant, dr. Jo-Marie Bothma.
Voëlgriep kos SA hoenderbedryf miljarde rande in 2024
Voëlgriep het die Suid-Afrikaanse hoenderbedryf in 2024 miljarde rand gekos. Dit het tot meer as 1 300 werksverliese gelei, en pryse laat…
Die ongemaklike waarheid (vir die ANC) oor landbou in SA
THE UNCOMFORTABLE TRUTH ABOUT SOUTH AFRICA’S AGRICULTURE is die jongste boek uit die pen van die landousakekamer, Agbiz, se hoofekonoom, …
Covid-inperkings 5 jr later
Covid-inperking: 5 jaar later – Deel 1
Dit was een van die uitdagendste tye in die onlangse geskiedenis van die wêreld én Suid-Afrika. V…
Hoe kry ek ‘n RSG-program op potgooi?
Met soveel lekker RSG programme is dit soms moeilik om by almal uit te kom. Gelukkig word ons programme opgeneem en as potgooie beskikbaa…
Wendramas: 3e pryswenner se drama volgende te hoor
Ons eerste Radioteaterseisoen van 2025 begin op 3 April en duur tot 26 Junie, elke Donderdagaand om 20:00. Luisteraars kan uitsien na oo…
RSG tel die dae af na Afrikaans 100 met “Sending van ver”
RSG se splinternuwe middagvervolgverhaal, Sending van ver, is spesiaal ontwikkel en geskryf deur Eben Cruywagen ter viering van Afrikaans…
Luister weer: Merietewenner se drama
Skrywers en boeke gewy aan Johann de Lange
Die program word gewy aan die bekroonde digter, skrywer en vertaler Johann de Lange, wat op 27 Maart 2025 oorlede is. De Lange was beken…
Private spelers gaan transmissielyne bou
Antoinette Slabbert – senior verslaggewer, Rapport
Volg RSG Geldsake op Twitter
Narkose is nie slaap nie, dis ‘n koma, maar 90x veiliger as 60 jr gelede
Narkose is nie net om jou aan die slaap te maak nie – dit plaas jou in ‘n koma. Maar narkose is 90 keer veiliger as 60 jaar gelede. Dit i…
Sondebelasting: Slaag Jan Taks?
Jaar na jaar word aksynsbelasting, of sondebelasting soos dit in die volksmond bekendstaan, verhoog. Byna elke jaar kla die alkohol- en t…
Chaos op die JSE soos Trump-tariewe en kommer oor die RNE byt
Leon Marais – doene/globale handelspesialis, International Trade and Customs Specialists (ITaCS)
&
Christo Conradie – bestuurder, Vinpr…
Hoe werk die donker web?
Skrywer Fanie Viljoen verduidelik hoe die donker web werk. Ian Burger van Sola praat oor hernubare energie.
Luister weer na die jong skrywer wenner se drama oor die misterie om die verdwyning van ‘n kripto-professor
RSG sit die sprankel in Saterdae
Sue Pyler Slabbert
RSG luisteraars kan vanaf April uitsien na ’n splinternuwe oggendprogram op Saterdae, aangebied deur Sue Pyler…
Sondaggeloofsreeks, Wat het jy in jou hand?, begin op 6 April
Sondagaand, 6 April om 19:00, begin ’n splinternuwe reeks episodes van Wat het jy in jou hand, saam met Lizelle de Bruin van RSG se Binne…
Drie nuwe reekse begin op 6 April
Verskeie nuwe reekse begin op 1 April op RSG.
Op 6 April skop twee nuwe Sondagmusiekreekse en ‘n geloofsreeks af:
Allan Dyssel
…
10 Dinge wat jy moet weet van TB
Dr. Ananja van der Westhuizen vertel tien dinge wat jy van tuberkulose moet weet.
Moet ‘n huis met asbesplafonne en -mure gesloop word?
Hoe word klank veroorsaak of geskep, en wat presies vind plaas op daardie oomblik wanneer dit voortgebring word. Wat veroorsaak dat klank…
Regsposisie van watervloei van hoërliggende na laerliggende eiendom
Igna Klynsmith praat oor die regsposisie van watervloei van ‘n hoërliggende eiedom na ‘n laerliggende eiendom.
Dit gebeur dikwels dat …
Wat is die rooi wurmpies in water?
Meeste korrupsieklagte teen die polisie
Janine Erasmus – Corruption Watch.
Volg RSG Geldsake op Twitter
Hoekom het reguleerders nie proaktief teen Kleuterzone opgetree nie?
Liesl Peyper – senior joernalis, Moneyweb.
Volg RSG Geldsake op Twitter