Verander die onlangse wysigings aan BELA die beheer oor taal en toelating?
Die voorgestelde wysigingswet op onderwyswette, of BELA, is deur die verkose komitee oor onderwys, tegnologie en sport van die nasionale …
Konflik in die Midde-Ooste deur die eeue, deel 1 & 2
Die onlangse ongeëwenaarde aanval deur Iran op Israel het vrese vir ‘n grootskaalse eskalering van die konflik in die Midde-Ooste laat op…
Wendramas: Luister weer na ‘‘n Blommekroon vir Belinda’
Luister Donderdagaand om 8 uur in RSG se Radioteater na ’n Blommekroon Vir Belinda, deur Almé Swart, pryswenner in die kategorie beste Jo…
Die Gariepdam se kamers en galerye
Die Gariepdamwal
Dawie Botha vertel in SO IS DIE LAND GEBOU van die Gariepdam se kamers en galerye in die wal.
Lees me…
Die klassieke boek, Anne van Green Gables, kry lewe op RSG
RSG nooi luisteraars om weeksdae om 10:45 in te skakel vir die nuwe oggendboekvoorlesing.
Anne van Green Gables, die klassieke roman d…
Tegnologie kan jou apteek aan jou selfoon verbind
Tegnologie bring die apteek nog nader aan jou huis
Justin Buys, hoof van kliëntediens by RecoMed, gesels oor hoe jy die apteek aan jou s…
Nuwe soort sekuriteitskamera wat inbrekers met mening wegjaag
Die sekuriteitskamera wat inbrekers met mening wegjaag
Pieter Geldenhuys, toekomskundige en direkteur by die Instituut vir Tegnologie St…
Kan jy elektrisiteit spaar deur jou selfoonlaaier te ontkoppel?
Leer meer oor die pampoen-paddatjie wat kan spring, maar nie land nie, en wat gesels met sy maats, maar nie een kan hoor nie.
Is dit w…
Wanneer word steel kleptomanie?
Kleptomanie is ‘n onvermoë om die behoefte te onderdruk om items te steel wat geen persoonlike of finansiële waarde vir die persoon het n…
Leer by die RSG-meesters tydens Suidoosterfees
RSG kuier vanjaar by die Suidoosterfees in Kaapstad waar ons die middagprogram DrieSestig regstreeks vanaf die Kunstekaap-teaterkompleks …
Lizelle de Bruin is een van bekroondes van vanjaar se Andrew Murray-Desmond Tutu-pryse en toekennings
Die wenners van vanjaar se Andrew Murray-Desmond Tutu-pryse en toekennings is pas aangekondig en RSG se Lizelle de Bruin is een van die b…
Is Creecy se wildsplanne positief of negatief?
Fielies is ook ‘n pragleeu
Die minister van omgewingsake, bousbou en vissery, Barbara Creecy, se plan om die wildbedryf in Su…
Hulde aan kosghoeroe Peter Veldsman
Peter Veldsman
Hy was ‘n Suid-Afrikaanse koslegende, fynproewerpionier, esteet en kosredakteur. Peter Veldsman is Dinsdagogge…
Sasol haal ’n lys van skande oor CO2-vrystellings
Sasol haal ’n lys van skande
Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote gesels oor Sasol wat die wêreld CO…
SA kla die EU by die WHO aan oor sitrusregulasies
Sitrus gereed om gepluk te word
SA kla die EU by die WHO aan oor sitrusregulasies
Deon Joubert, spesiale gesant oor marktoegang en EU…
Is daar ‘n verskil tussen kakkerlakke en kokkerotte?
Ons ken almal dié kakkerlak (cockroach)
Is daar ‘n verskil tussen kakkerlakke en kokkerotte?
Wat gebeur tydens wolkbestuiwing? Het…
Hoeveel aardes moet ons op mekaar stapel om by die son uit te kom?
Ons wy die helfte van die program aan huldeblyke vir Hennie Maas, wat op 4 April 2024 oorlede is. In Deel 2 van die geskiedenis van Sterr…
SA se grens met Lesotho ‘bestaan nie meer nie’
Suid-Afrika se grens met Lesotho strek oor sowat 1 000 km, en groot dele hiervan grens aan die Vrystaat. Oorgrensmisdaad is al geruim…
Hoe gemaak as ‘n oorledene se motor op my erf staan?
SARS wil toeslaan op tabaksmokkelaars
Die Suid-Afrikaanse Inkomstediens het ‘n indrukwekkende R54 miljard meer ingesamel as waarvoor die Tesourie begroot het. Daar is eg…
Regering se riglyne vir transgender-opvoeding lok kritiek
Die Departement van Basiese Onderwys se planne vir transgender-riglyne vir onderwysers van kleuter- en laerskoolleerders het krit…
Luister weer na ‘Taaispul’, nog ‘n wendrama
Luister Donderdagaand net agtuur na Taaispul deur Madeleine Venter. Taaispul is die derde prys wenner van RSG se radiodramaskryfkompetis…
RSG se eerste dramaseisoen van 2024
Die nuwe drama seisoen is belaai met opwindende dramas vir elke oor. Die sukses van die vorige seisoen kan duidelik gemeet word aan die h…
Tien dinge wat jy van bye moet weet
Foto: Zachary Huang
Byeboer Robert Post vertel tien dinge wat jy van bye moet weet.