Sonpanele wat duisend maal doeltreffender is as aardse sonpanele?
Hoe goed is roofonderdele vir landboumasjinerie?
Goedkoop koop is duur koop, maar is dit die geval by die koop van roofonderdele wat vir landboumasjinerie beskikbaar is? Gerhard Talj…
Joernalis vertel van besoek aan Oekraïne
Rusland se oorlog in Oekraïne is al langer as twee jaar aan die gang. Duisende mense – soldate en burgerlikes – het al in die oorlog …
Is daar iets soos ‘alter’ persoonlikhede in die regte lewe of net in sepies?
Kan ‘n mens van ‘n Sagmoedige Sandra in ‘n Moordenaar Esther verander? Is daar iets soos ‘alters’ in die regte lewe, of net in sepies en …
Hoe word kriptogeld in SA gereguleer?
Igna Klynsmith bespreek ‘n onlangse uitspraak in die Kaapstad Hooggeregshof oor die stryd teen die skending van outeursreg.
Speslialis…
Orion fluks besig om kopermyne in die Noord-Kaap te ontwikkel
Orion fluks besig om kopermyne in die Noord-Kaap te ontwikkel
Die uitvoerende hoof van Orion Minerals, Errol Smart gesels oor hulle fi…
Interessante bevindings oor kameelperde
Luister weer: Anargie Sonder Antibiotika – Die Fokofpolisiekar Storie
Die Karre
Kort na die aanvang van die Millenium gee Belville geboorte aan ‘n bende van vyf wat die koers van Afrikaanse musiek vir jo…
Wat is nagglanswolke?
Nagglanswolke (noctilucent clouds) is van die hoogste wat daar is. Willie Koorts vertel meer van hierdie interessante verskynsel.
‘n K…
Hoe maak molle molshope as hulle agteruit grou?
Hoe maak molle molshope as hulle agteruit grou?
Hoekom word jellievisse deur klein slakkies vermoor, en wat is die doel van ‘n jelliev…
Luister saans na ‘VLUG’ deur Wilna Adriaanse
Op 7 Maart kan luisteraars net na 21:10 inskakel vir ‘n splinternuwe laataandboekvoorlesing.
VLUG, geskryf deur Wilna Adriaanse, word …
Wes-Kaap maak geskiedenis in klimaatsbestuur
‘Begin van nuwe era in die behandeling van hartritme-defekte’
Só ontplooi die blomvormige kateterpunt in die linker-atrium presies waar die long-are in die atrium uitmond. Dit is waar die foutiewe i…
Mag kinders inmeng in hul bejaarde ouers se geldsake?
Igna Klynsmith bespreek ‘n vraag oor eksekuteursfooie, en ‘n geval waar kinders inmeng in hulle bejaarde ouers se geldsake.
Spesialisg…
Hoe vaar Curro nou?
Curro het nou meer as 73 000 leerders op hulle kampusse
Cobus Loubser, bestuurshoof van Curro gesels oor die groep se finansi…
Luister na gedigte oor herinneringe aan oorlede ma’s en pa’s
Hoekom is ons appelkoosproduksie so laag?
Luister weer: Wuppertal se kosbare kultuurerfenis saamgevat in dokumentêr
WUPPERTAL: STAP VIR STAP DIE TOEKOMS IN deur Johan Rademan
Op Oujaarsaand in 2018 breek ‘n verwoestende brand op Wuppertal in die …Die uitwerking van klimaatsverandering op die tafeldruifbedryf
…
Is daar ‘n tamheid vir renosterstroopnuus?
Ontmoet Carla Mackenzie
Carla Mackenzie, aanbieder van Top Treffers en RSG Sport asook regisseur van Spitstyd, is ’n veelsydige uitsaaier wat reeds by verskeie r…
Wêreldradiodag 2024: Kyk na ons finale video
Baie dankie aan ieder en elk wat video’s gestuur het van waar en hoe julle na RSG luister.
Kyk gerus hier na die finale video:
…
Duet is ons nuwe Sondagoggend-musiekprogram
Duet is ‘n spinternuwe musiekprogam wat op Sondagoggend 3 Maart om 10:00 op RSG begin en saamgestel word deur die musiekregisseur Ilse …
‘n Terugblik op ons 10de Oppiwater Kunstefees
Die 10de Oppiwater Kunstefees het vanaf 12-17 Februarie plaasgevind.
Die MSC Splendida het gevaar vanaf Durban tot Mosambiek, en het s…