Kan ‘n skokgolf lig maak?
Kan ‘n skokgolf lig maak wat deur die liggrens kan breek?
Wie leef langer: diere in gevangenis of wilde diere?
Hoekom is dit dat on…
Hoeveel sterre is daar in die hemelruim?
Die Melkweg oor Sutherland
Hoeveel sterre is daar in die hemelruim, en hoe word hulle getel? Dis ‘n tergende vraag want die hemelruim…
Vind uit oor epidurale, pynblokke en bewuste sedasie
Hoe werk narkose? En wat monitor ‘n narkositeur alles daar aan due koppunt van die pasiënt in die teater?
Deel 1: Algemene narkose
…
Luister weer na die donker komedie ‘Lank Lewe die Keiser’
Luister Donderdagaand net ná 20:00 na die donker komedie Lank Lewe die Keiser uit die pen van Maria Vos.
‘n Groepie akteurs repeteer a…
Diplomatieke immuniteit word só misbruik
Igna Klynsmith bespreek
– diplomatieke immuniteit, en die misbruik daarvan,
– ‘n interessante saak in die VSA waar Google Maps ‘n man i…
Gee koue temperature jou verkoue?
Hoekom gee koue temperature jou verkoue?
Het Suid-Afrika buideldiere?
Hoekom is die volledige metamorfose van sekere insekte so ing…
Is die sonsiklusse verkeerd bereken?
Stefan Lotz van Sansa praat oor berigte dat die sonsiklusse verkeerd bereken is.
Die Marskarretjie, Curiosity, het nou al 4 000 Marsda…
Is dit verkeerd om te sê “die wedstryd was gespeel”?
Luisteraars se taalnavrae word beantwoord. Wat is goeie Afrikaans vir hardeware en sagteware van ‘n rekenaar? Wat is ‘n ewenaarsvoor? Waa…
Goudmyne druk mynbouproduksie af
Mynbouproduksie in Suid-Afrika word deur goudmyne afgedruk
Wilhelm Hertzog, ontleder en portefeulje bestuurder by Rozendal Vennote ges…
Ons kan baie leer uit landbou in Taiwan
Ons besoek die bergagtigste land op aarde, met ‘n stop in die stad wat spog met die hoogste groen gebou wat ooit opgerig is. Dit neem jou…
Sukkel jy om groot besluite te neem?
Hoekom sukkel mens soms om groot besluite te neem? Wat hou ons terug, en hoe kan ‘n persoon verseker wees van die beste of “regte” uitkom…
Die skokkende toestand van ons Lugmag
Naas die Royal Air Force in Brittanje, is die Suid-Afrikaanse Lugmag die oudste lugmag in die wêreld. Hulle vier vanjaar 103 jaar se best…
Gasa-konflik verdeel wêreld
Dis net meer as ‘n maand sedert Hamas ‘n dodelike aanval op Israelse burgers uitgevoer het, en Israel se weermag op sy beurt, eers met sw…
Die voordele van popspeel vir ‘n kind
Die meeste van ons was as kinders bevoorreg om ‘n pop of twee te kon hê, en herinneringe hieraan kan dikwels jou hart warm laat klop. Kli…
Hoekom sukkel koalisies so?
Die koalisie-chaos in die Johannesburg-metro het nou ‘n punt bereik waar nie-regeringsorganisasies soos OUTA, Defend Our Democracy en die…
Luiste weer na die liefdesverhaal ‘Soete Drome’
Donderdagaand blom die liefde in RSG se Radioteater, wanneer die dramaseisoen se enigste liefdesverhaal uitgesaai word.
SOETE DROME v…
As dagga en Tik psigoses aanskakel in jongmense…
Kan ’n middel soos dagga en Tik ’n psigose soos skisofrenie aanskakel? Wat is ’n psigose? Hoekom is ’n jong brein so vatbaar vir die …
As jou bure se kragopwekkers jou steur…
Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsbrief oor ‘n persoon se regsposisie m.b.t. tot die bure se plasing van hulle kragopwekkers.
…
Kantoor van Meester van die Hof uiters wanfunksioneel
Die kantoor van die meester van die hooggeregshof is só wankfunksioneel dat die parlementêre portefeuljekomitee oor justisie gevra is om …
Kuberbedrieërs raak al slinkser
Met die ekonomie wat druk, raak selfs swendelaars en bedrieërs meer desperaat en waaghalsig. Blaine Jones kyk na kuberbedrog en swendelar…
Grootste hervestiging van gerehabiliteerde aasvoëls in Afrika vind in 2024 in Oos-Kaap plaas
Die grootste hervestiging van gerehabiliteerde aasvoëls in Afrika vind aanstaande jaar plaas in die Oos-Kaap se Shamwari Privaat Wildrese…
Die regering loer vir ‘n geheimsinnige Reserwebank-fonds om gate toe te stop
Die regering loer vir ‘n geheimsinnige Reserwebank-fonds om fiskale gate toe te stop. Luister hier.
Dawie Roodt, stigter en ho…Luister weer na tragikomedie ‘Tiener in die Suburbs’
Luister Donderdagaand na Tiener in die Suburbs, ‘n tragikomedie waarin jongmense hulle eie plek in ‘n rowwe, wrede samelewing moet vind.
…
Kobus deel skatte uit RSG se potgooi-skatkis vol luisterjuwele
RSG se potgooie is ‘n skatkis gevul met tydlose juwele. Kobus Burger, RSG se programbestuurder, het in die potgooi-argief op rsg.co.za ga…