Bestaan die verafgeleë sterrestelsels nog teen die tyd dat ons hulle waarneem?
Die Andromeda sterresstelsel is 2.4 miljoen ligjare weg
Hoe weet ons dat verafgeleë sterrestelsels nog bestaan, as dit miljoene ligja…
Diabetes-middel vertraag nierversaking dramaties
’n Middel wat oorspronklik vir die behandeling van diabetes ontwikkel is, én voordele vir jou hart inhou, kan voorts nierversaking dr…
Wat bepaal die tweedehandse waarde van motors?
Nico Smit praat oor die faktore wat die tweedehandse waarde van motors beïnvloed.
Seun van Springs-monster praat oor sy folterings
Nuwe navorsing wys dat ‘n bloedtoets nie meer prostaatkanker betroubaar diagnoseer nie.
Die seun van die sogenaamde Springs-monster pr…
Hoekom sukkel ons so om gelukkig te wees?
Navorsing wys hoe die mensdom al hoe meer ongelukkig is ná die ontstaan van sosiale media. Wat is geluk? Hoekom sukkel ons om gelukkig te…
Hoogtepunte en foto’s van die Diana Ferrus konsert
Skaars ‘n jaar na Antjie Krog se 70ste lewensjaar op RSG met ‘n regstreekse uitsending uit die Seepunt-ateljee in Kaapstad gebeur het, is…
Die opstaan ná wrede plaasaanval – vrou vertel openhartig
Chris en Leonise Joubert
Leonise Joubert van Vivo in Limpopo praat openhartig oor die wrede plaasaanval en verkragting, wat haar en h…
Is om slote te grawe die enigste manier om optiese veselkabels te kry?
Veselnetwerk-operateurs moet dikwels slote in paaie en mense se opritte grawe om hulle optiese veselkabels tot by elke huis te kry. Ons h…
Kunsmatige intelligensie, ‘Intellectual property’ en kopiereg
Amanda Lotheringen praat oor kunsmatige intelligensie en intellektuele eiendomsreg, en die rol wat dit in die Hollywoodstaking speel.
Luister en kyk Sondag na Diana Ferrus konsert
Die Diana Ferrus konsert word hierdie Sondag regstreeks op RSG uitgesaai, en ook op RSG se Facebook blad as ‘n regstreekse stoming op Fac…
“Dis veiliger om in Oekraïne te bly as in SA”
Dis veiliger om die oorloggeteisterde Oekraïne te bly, as in Suid-Afrika. Dis die mening van die burgeregte-organisasie, Action Society, …
Ons verpleegdienste stuur af op ramp
Suid-Afrika se verpleegdienste is op die rand van die afgrond. Teen die huidige tempo en kwaliteit van opleiding, sal pasiënte se veiligh…
Die kwessies van onderhoud wat betaal moet word
Igna Klynsmith praat oor die nuwe huwelikswetgewing. Hy bespreek ook navrae oor onderhoud wat betaal moet word, en hoe ‘n tweede huwelik …
Is dit onmenslik om ‘n bees herhaaldelik met ‘n mes te steek?
‘n Video waar ‘n bees in ‘n drukgang herhaaldelik met ‘n mes gesteek word, het onlangs opslae gemaak. Alles in die naam van tradisie. Maa…
Hoe word die spoed van lig gemeet?
Die spoed van lig is 300 000 km per sekonde. Die naaste ster aan ons, behalwe die son, is Alfa Centauri wat 4,3 ligjaar ver is. As mens d…
Hoe verwerk jy verlies?
Die pad ná ‘n betekenisvolle verlies kan gevul wees met angs, pyn, onsekerheid en baie vrae. Hoe kan mens daardeur kom? Hoekom kom sekere…
Luister weer: Die mosaïek van eenders en anders wees
Die mosaïek van eenders en anders wees is poëtiese dokumentêr waarin Lizelle de Bruin ondersoek instel na die konsep van eenders en ander…
Jongste oor klimaatsverandering
Professor Stephanie Midgeley is verbonde aan die Departement Hortologie aan die Universiteit Stellenbosch en dien ook as navorser en wete…
Kan ‘n sekere klip of spesifieke vloerteëls elektrisiteit opwek?
Blykbaar is daar ‘n sekere soort klip in die Kongo wat elektrisiteit kan opwek. Daar is ook ‘n teël waarmee jy jou vloerteëls mee kan ver…
Die kind se reg in besluitneming by watter ouer hulle ná egskeiding wil bly
Igna Klynsmith beantwoord ‘n hele paar luisteraarsvrae oor egskeidings wat hy deur die loop van die jaar ontvang het.
Hy praat ook…
Hoeveel sterre en sterrestelsels is in die hemelruim?
Hoveel sterre en sterrestelsels is daar in die hemelruim? Dis ‘n tergende vraag, want dit kan nie eintlik getel word nie. Die span praat …
Is jy dalk ‘n toksiese ouer?
Hoe weet ouers hulle doen die beste vir hulle kind? Waar is die lyn tussen ‘n gesonde verhouding en dalk ‘n moontlike toksiese verhouding…
Wat is die toekoms van landbouskoue?
Ons kyk na die uitdagings vir landbouskoue.
Die suiwelmaatskappy, Danone, het in 2022 ‘n samewerkingsooreenkoms met Ncora Dairy Farm i…
As ouers goed bedoel, maar kind skaad…
Johan van Lill praat met dr. Elzette Fritz, ‘n opvoedkundige sielkundige, oor die dinge wat ouers met die beste bedoelings in die wêreld …