Luister weer na Wesville Laer
Wesville Laer, is die radiodebuut van die skrywer Nisa Smit. Dit is ‘n vrolike, prettige drama waar die spel met woorde vir heerlike verm…
Fritz Klaaste deur DAK Netwerk vereer
Ons ken hom as ‘n petrolkop met ‘n uitstekende kennis van motorsport, en vir sy goue oue-musiek wat hy elke Sondagmiddag op RSG speel. Di…
Jaap Lourens, ons sender-man, groet
Jaap Lourens was vir jare ‘n beskermengel vir RSG.
As die draadloosstemme stil word, het ‘n oproep na Jaap gesorg dat die Sentech send…
RSG en 7de Laan se Matriekafskeidsprojek kan twee matrieks se drome waar maak
Weet jy van iemand wat graag hul matriekafskeid in 2023 wil bywoon, maar nie ‘n rok of pak kan bekostig nie as gevolg van omstandighede?
…
RSG-konsert sluit landbouskou op hoë noot af
’n Geskiedkundige era kom vir die landbougemeenskap in KwaZulu-Natal tot ’n einde wanneer die laaste Royal skou van 28 Mei tot 4 Junie in…
Skud blad met Reggie Philander
Reggie “Ma Se Kind” Philander, wat Vrydagaande tussen 21:20 en 23:00 die musiekprogram Skud dit op RSG aanbied, is al vir bykans ‘n kwar…
Bring hoop en warmte te midde van die winter
RSG is hierdie jaar weer betrokke by die Winterhoop veldtog en ons nooi jou uit om iemand se koue winter ‘n bietjie warmer te maak.
Di…
Luister weer na dié aangrypende drama “En sorg tog mooi vir Buks”
Luister op 18 Mei om 8 nm na En sorg tog mooi vir Buks.
Moenie die aangrypende drama misloop nie.
SKRYWER: William Oosthuizen, ’n f…
Osteoporose is kindersiekte wat in ouer jare ontmasker word
Osteoporose is ’n kindersiekte wat in jou latere jare sigbaar word, sê ’n spesialis. Hoe werk dit dat dinge wat jy in jou tienerjare doen…
Vind meer uit oor vaskulêre demensie
Vaskulêre demensie is die tweede mees gediagnoseerde vorm van demensie.
Wat is die oorsake van hierdie dodelike siekte? Kan mens voork…
Gwede se omstrede kragskepe oppad na die Baai
Die nuuswebwerf, Daily Maverick, berig die minister van vervoer het ‘n spesiale verordening uitgevaardig wat die omstrede Turkse kragskip…
Konsepwetgewing oor NGV wek kommer oor gesondheidsdienste en nuwe plundering
Die konsepwysigings aan die wetsontwerp vir die skepping van die nasionale gesondheidsversekering, of die NGV, is Vrydag deur die portefe…
Kweek só koraal in jou akwarium
Johan Maritz vertel vir Martelize Brink wat dit behels om koraal in akwariums aan te hou.
Ons hoor onder andere hoe koraal mekaar met …
Maak fluoresserende ligte bye dood?
Ons pak die raaisel van dooie bye wat in die oggende aangetref word by fluoresserende ligte.
Ons gaan ook uitvind of ‘n halfvol warmwa…
Is hoë sonaktiwiteit goed vir jou sonpanele?
Die son is tans baie aktief. Is hoë sonaktiwiteit voordelig vir jou sonpanele? Die antwoord sal jou verbaas.
‘n Luisteraar wil ook…
Die jongste oor die sage Mediese Fondse vs Padongelukfonds
Igna Klynsmith praat oor die verskeie ombudsdienste wat in Suid-Afrika beskikbaar is. Hy verduielik ook die gevolge van werknemers wat aa…
Luister vanaand na “Hartseerherfs” deur PJ Haasbroek
Pieter Haasbroek
Die argiefdrama, Hartseerhefs, deur PJ Haasbroek, word op 11 Mei in Radioteater uitgesaai ter viering van die s…
Hoe kan die heelal 92 miljard ligjare wyd wees maar net 13,7 miljard ligjare oud?
Hoe kan dit wees dat die heelal 92 miljard ligjare wyd is, terwyl die ouderdom van die heelal “net” 13,7 miljard jaar is?
Hoekom het s…
Indiese draf-eende en Dexter-beeste hou wingerde vry van peste
Die parade van Indiese draf-eende by Vergnoegd Löw
Die Eersterivier stoot sy walle oor soos die Nyl, en vloei in die wingerde in by F…
Moet die Poskantoor gered word?
Dit is vanjaar 231 jaar sedert die eerste posdiens in Suid-Afrika begin is. En vanjaar is die Suid-Afrikaanse Poskantoor voorlopig gelikw…
Só vorder organiese onkruidbestryding
Ons kyk na organiese onkruidbestryding, veral in die Wes-Kaap.
Tienie du Plessis boer met Dohne-merinos naby Steynsburg in die Oos-Kaa…
Hoe mense met outisme hul leefwêreld vertolk
Lise Swart kyk na die outismespektrum en waar neurotipiese mense hulle verkeerd verstaan.
Ons gee raad aan ouers en verduidelik hoe di…
Voyager sateliette beur voort meer as 18 miljard km van die aarde af
Voyager 2
Die Voyager satelliete is tans die verste mensgemaakte voorwerpe wat die ruimte ingeskiet is. Voyager 2 beleef tans beurtkr…
Eloïse bring ’n tikkie kosbaarheid
Eloïse Cupido
“Hallo julle kosbare mense” is hoe Eloïse Cupido haar kollegas groet.
Wanneer kykers van Kyknet se Ontbytsake-progra…