Praat só met jou kind oor selfdood
Hoe kan jy met jou kind oor selfdood praat, sonder om ‘n moontlike saadjie te plant?
Regsake: Moet jy krag verskaf aan ‘n huurder tydens beurtkrag?
Igna Klynsmith bepreek luisteraarsbriewe wat onder meer handel oor ‘n eiendom wat in ‘n BK geregistreer is met die eienaar as die enigste…
Regsake: Trofeedier-jagkwotas; boedels; stakings
Igna Klynsmith verduidelik hoe kwotas toegeken word vir die kag van trofeediere en bedreigde spesies.
Hy beantwoord ook ‘n vraag oor o…
Is SA ‘n Mafia-staat onder beheer van misdaad-sindikate?
Met die onlangse sluipmoord op die likwidateur Cloete Murray en sy seun, Thomas, op die besige N1 by Midrand, meen verskeie kommentators …
‘n Reuse gammaknal; Hittige Venus; die Vredefortkoepel
‘n Reuse gammaknal het onlangs groot opspraak in die sterrekunde veroorsaak. Stefan Lotz van Sansa verduidelik waarom hierdie gebeurtenis…
Blaas só nuwe lewe in ‘n afsydige huwelik: die moets en moenies
Anneli van Rooyen sing: “My eerste liefde… Met sy donker hare en sy donker oë het hy my knieë lam getoor…” Ja nee, kyk, wie sal daardie e…
Só beskerm liggaamstemperatuur soogdiere se organe
Kan ons voorspel waar ‘n weerligstraal volgende gaan slaan?
En, ons leer meer oor die kardinale belang van temperatuur by soogdiere, e…
Dié rooi ligte flikker vir toekoms van Afrikaans
‘n Paar weke gelede is daar bestek geneem van die stand van Afrikaans, en die fokus was op die positiewe punte. Daar is egter ook rooi li…
Hoe het Jesus gesterf?
Flip Loots gesels met dr. Isak Burger en forensiese patoloog, dr. Leon Wagner, oor Jesus se gevangeneming en die emosionele en fisiese py…
Luister weer na Troufoto’s
Karin du Toit
RSG se radioteaterseisoen open op 6 April met die wenner van die merieteprys in die 2022 Radiodramaskryfkompetisie, Tro…
Ons spesiale programme op Goeie Vrydag, 7 April
Ons bring weer spesiale programme op Goeie Vrydag. Hier is die skedule.
7 April 2023
06:00 – 06:10 Nuus en weer
…
Regsapekte oor die nuwe minimumloon
Igna Klynsmith bespreek die nuwe minimumloon,’n saak oor ‘n korrupte verkeersbeampte en die regte van werknemers ten opsigte van gebeurli…
Afrikaans op Matie-kampus?
Afrikaans op die kampus van die Universiteit Stellenbosch bly maar ‘n netelige kwessie. In die jongste verwikkeling is daar ‘n mosie van …
Vuurpyle kan nou nog vinniger deur die ruimte klief
Die eerste volledig elektriese stumotor vir vuurpyle is byna gereed om die ruimte te deurklief. Jim Adams praat oor hierdie ontwikkeling …
Die ondersoek na die varsproduktemark begin
Die Mededingingskommissie se ondersoek na die varsproduktemark het op 31 Maart begin. Ons hoor by Ruan Maré wat die rede hiervoor is.
…
Tien paddas op ‘n luislang?
Rietpaddas op ‘n luislang in Australië. Hulle ryloop nie, dit is mannetjies en hulle probeer om met die slang te paar.
Na aanleiding …
Hoe kan ‘n enkelouer ‘n ma en pa wees?
Twee ouers vervul verskillende aspekte van ‘n baba en kind se lewe. Hierdie rolle sal lewenslank uitspeel in hoe die individu verhoud…
Musiek en Liriek 2 vanaf 2 April
Willem Pelser
‘n Groot bohaai word altyd gemaak oor die wêreld se bekendste sangers. Maar nie almal van hulle het noodwendig hul eie …
Die Lingerfelders is terug
Die Lingerfelders is terug. Donderdagmiddag 30 Maart begin RSG se nuwe middagvervolgverhaal, Disnisgedraai.
Bekende en beminde spelers…
RSG kuier by die KKNK
Die KKNK vind weer plaas in Oudstoorn vanaf 1 tot 9 April 2023 en RSG is weer daar. Vanjaar se feesprogram is propvol ‘n verskeidenheid…
Luister weer: Worsie het ‘n wors geword
Wllie Esterhuyzen
Hy het komedie in Suid-Afrika vervolmaak. Hy het “Sitkom” aan Suid-Afrikaners in hulle taal bekendgestel.
Willie…
Amore se laaste antwoorde op kollegas se vrae
Amore Bekker
Die bekroonde radio-omroeper Amore Bekker, tans aanbieder van die oggendprogram Alhoebekker op RSG, gaan ná sowat twee d…
Nuwe aanbieders en programrooster vanaf 1 April 2023
Sommige van die radiostasie se gewildste programme gaan van Saterdag 01 April 2023 af weer in hul oorspronklike tydgleuwe uitgesaai word….
“Cope” jy met die onsekerhede van beurtkrag?
Beurtkrag is nou deel van ons alledaagse wêreld, maar watter uitwerking het dit kollektief op ons as burgers? Hoe kan ‘n individu seker m…