‘Liefdesliedjies’ eersdaags op Sondagoggende
Luisteraars kan uitsien na ‘n musiekreeks oor liefdesliedjies wat op Sondag 20 November afskop. Die reeks besing die vreugde en hartseer…
Antjie Krog gevier in uitsonderlike huldeblyk-konsert
Die skrywer en digter Antjie Krog vier op 23 Oktober haar 70e verjaarsdag. Johan Rademan het ‘n uitsonderlike konsert ter viering van haa…
Regsake: Vuurwerke; Probleemdobbelaar; Aktes
Igna Klynsmith praat oor wetgewing wat verband hou met die afvuur van vuurwerke. Hy bespreek ook ‘n saak oor ‘n selfgerapporteerde proble…
Kan jou ouers nog alleen bly?
Wat is die tekens dat jou ouers nie meer alleen kan bly nie? Prof. Renata Schoeman, ‘n psigiater, verduidelik.
Ontdek weer die vergete grondpad tussen Ceres en Kuruman
Met ‘n perdekar op die vergete grondpad
Piet Coetzer en Prof. Doreen Atkinson vertel vir Martelize Brink van die Vergete Hoofweg van…
Ons 2e dramaseisoen Oktober – Desember 2022
Ons tweede dramaseisoen sluit ‘n opdragwerk oor 85 jaar van Afrikaanse radio is, asook ‘n drama deur Richard van der Westhuizen en ‘n arg…
Een uit 8 vroue gaan borskanker kry
Dit is van groot belang dat pasiënte wat met borskanker gediagnoseer word, diep asemhaal en nie onmiddelik in ’n radikale mastektomie inj…
Kan jy jou nuwe baba ‘n goeie slaappatroon aanleer?
In hierdie week se Groeipyne fokus ons op slaap, die wondersoete ding soos die digter daarna verwys.
Maar wat as dit in ‘n nagmerrie o…
Luister weer na ‘Dag in, nag uit’
Ter voorbereiding van die viering van RSG se 85ste verjaarsdag, word Dag In, Nag Uit deur Vincent Pienaar op Donderdagaand 20 Oktober om …
Kyk na Prontuit se program oor 85 jaar van Afrikaanse radio
Hoe verwerk jy jou eie en ‘n vorige generasie se trauma?
Om trauma te verwerk is kompleks.
Deel van die proses is om te verstaan hoekom seker dinge vir ons trauma veroorsaak.
Voorligtingsi…
Wanneer is werkverslawing ongesond?
‘n Werkverslaafde is nie altyd maklik om raak te sien nie. Ons lewe in ‘n samelewing wat ons forseer om werk ons eerste en selfs ons enig…
Ja, vroue is beter regspraktisyns as mans
Igna Klynsmith praat oor vroue as regspraktisyns in Suid-Afrika, en deel statistiek oor hulle prestasies.
Hy praat ook oor wetgewing w…
Wat is lawwe sout?
Regstreeks vanaf die Woordfees in Stellenbosch: Lise Swart gesels met prof. Hendrik Geyer oor lawwe sout, met medikus dr. Heinz Mödler oo…
Hoe lank was Laika in die ruimte?
LaIka, die straatbrakkie van Moskou, hert waarskynlik binne ure na lanseri g weens oorverhitting gesterf.
Laika was die eerste hond w…
Hoe moet kleuters se taal ontwikkel?
Anthea Fredericks kyk na die invloed van taalontwikkeling op geletterdheidswerwing met betrekking tot voorskoolse kinders. Spraak- en taa…
Gewese sirkusleeus se tuiste in Oos-Kaap
By die Born Free-bewaringsorganisasie op die Shamwari-wildreservaat in die Oos-Kaap, hoor Haidee Muller-Isaacs meer van gewese sirkusleeu…
Luister weer: ‘n Groot geheim kom op die lappe in Waar is Ellie Pauw?
Rina Nienaber in die ateljee
In vanaand se Radioteater, Waar is Ellie Pauw? Deur Hendie Grobbelaar, word ‘n jarelange geheim uiteinde…
Die nuutste feite oor ‘n mastektomie
Die kennis, insig, diagnose en behandeling van borskanker het die afgelope dekade of twee, baie verbeter.
Dr Ettienne Myburgh, chirurg…
Moet jy ‘n kragopwekker aan jou huurder verskaf?
Igna Klynsmith praat oor die regte en verpligtinge van nie-ouers, en verwys spesifiek na artikel 23 van die kinderwet, om aangewys te kan…
Nóg beter beelde as met die James Webb-teleskoop?
Die James Webb-ruimteteleskoop het die afgelope tyd groot opgewondenheid veroorsaak vanweë die skerp beelde wat verkry is. Daar word intu…
Suikerbekkies; Mensgemaakte damme; Vreemde goggas
Ons leer meer oor
-
‘n Suikerbekkie
suikerbekkies se voeding van hulle kuikens,
- mensgemaakte damme se uitwerking op die eff…
Die impak van beurtkrag op landbou is enorm
Beurtkrag het ‘n enorme impak op die hele landbouwaardeketting. Kulani Siweya van Agri SA gesels hieroor.
Wat is die rol van die Suid-…
Verfraai jou dorp met mooi tuine
Gundula Deutschlander
Een van die maniere om jou dorp en jou eie omgewing te verfraai en en jou siel en liggaam te voed, is deur tuin…