Hoe word koolstofdatering gedoen?
Maggi Loubser vertel vir Martelize Brink hoe radiokoolstofdatering werk, wat bepaal hoe oud ‘n voorwerp is.
Pasop vir dagga-olie vir jou troeteldiere!
Veearts dr. Ingrid de Wet praat oor die gebruik van cannabisolie vir diere en daggavergiftiging wat hulle al hoe meer sien.
Van skroot tot kuns
Martelize Brink het op ‘n onlangse besoek aan Groot Brakrivier met mense gesels wat weggooigoed nuwe gee as bruikbare produkte en kunswer…
Stompkopkewers verwoes steeds bome
Die stompkopkewer-plaag kan die ekonomie miljarde rand kos.
Kundiges glo krag wat uit afval opgewek word, kan energiesekerheid bevorde…
Hoe werk geitjies se pote en tone?
Die huisgeitjie
Hoe werk geitjies se voete en tone?
Watter insekte speel almal ‘n rol in die produksie van heuning?
Wat is ‘n m…
Raad vir boere oor kragsituasie
Ons hoor by energiekenner dr. Wolsey Barnard of beurtkrag hier is om te bly. Carin Venter gesels met hom oor die kragsituasie, en watter …
Geboelie in die werkplek het regsimplikasies
Igna Klynsmith bespreek ‘n luisteraarsvraag oor prokureursetiek. Johan Botes, hoof van die internasionale regsfirma BakerMcKenzie se …
Sê só NEE sonder om skuldig te voel
Om te kan nee sê sonder om skuldig te voel, is ‘n vaardigheid waarmee die meeste van ons sukkel.
Volgens die menslike wetenskappe is m…
Ervaar jy familievervreemding?
Familievervreemding is aan die toeneem. Meer en meer volwasse kinders maak die keuse om alle kommunikasie met hulle familie, of spesifiek…
AgriSA reageer op ANC se nuwe Landbou-besprekingsdokument
Christo van der Rheede
Die ANC is besig om besprekingsdokumente uit te reik oor verskeie onderwerpe in aanloop tot die party se belei…
Toename in gebruik van ongeregistreerde veemedisyne wek kommer
Gerhard Verdoorn
Sojaboon-peule
Rou sojabone en sojaboon-oesreste kan baie doeltreffend as ‘n voedingsbron vir herkouers gebruik …
Knokkeltoon; Testosteroon-aanvullings; Uitpeul-oë; Sooibrand-komplikasie
Vier gesondheidskwessies word bespreek:
1. Hoe werk ’n knokkeltoon-operasie (bunion-operasie), en hoe lank is jy buite aksie?
2. Ka…
Mozzarellakaas van waterbuffels
Daar is goeie nuus oor die beheer van bek-en-klouseer. Só sê spesialisveearts dr. Shaun Morris. Hy was een van die sprekers by die onlang…
Regsaspekte oor verkragting; eiendomspraktisyns
Igna Kleinsmith bespreek ‘n vraag oor ‘n weduwee, wie se stiefkinders daarop aandring dat hulle Pa op ‘n plek van hulle keuse begrawe moe…
SA se Brahmane gedy; die rol van rumen
Rumen speel ‘n integrale rol by die gesondheid van ‘n dier. Dr. Johan van Rensburg van ABE Biotech brei hieroor uit, en verduidelik watte…
Wat is die ruimte, ruimtetyd en gravitasiekolke?
Wat is ruimte? Is dit niks? En wat is ruimtetyd? Dis die breinknopers waaoor die span praat.
‘n Foto doen die rondte van ‘n sogenaamde…
Plant só vir mooi strandveld- en kustuine
Hoewel soutbelaaide seewinde die Strandveld se plante heen en weer waai, is daar inderdaad bome en plante wat wel hier aard en groei. Men…
Hoekom is ‘n reënboog ‘n boog?
Hoekom is ‘n reënboog ‘n boog? Hoe sien ons die verskillende kleure?
Ons kyk na ‘n sekere mot, en hoekom dit ‘n beskermde spesie is.
…
Luister weer na Sondeseep
Donderdagaand (26 Mei) om 20:00 kan jy luister na Susan Marais se radiodrama, Sondeseep. Sondeseep was ‘n finalis in RSG/Sanlam se radiod…
Tuisverbouiing van sampioene kan beursies laat swel
Die tuisverbouing van sampioene is besig om talle agri-entrepreneurs se beursies te laat swel. Dr. Adriaan Smit van die South African Gou…
SA se waterprobleme is groot en wyd
Julius Kleynhans van OUTA praat oor Suid-Afrika se waterprobleme wat voortdurend in verskeie dorpe en stede opduik, soos onlangs weer in …
Rooivleisbedryf groei goed
Bogemiddelde groei in die rooivleisbedryf is waarna die Rooivleis-abattoirvereniging streef. Hierdie visie is bevestig by hulle 29ste kon…
Volmag oor ouers; bankrot-belegging; Reel 43
Igna Kleinsmith bespreek ‘n vraag oor hoe om volmag oor jou ouers se sake te verkry indien hulle nie meer in staat is om dit self te best…
Watter kweekhuisgasse lei tot aardverwarming?
Watter kweekhuisgasse is betrokke by aardverwarming, en hoespeel dit ‘n rol hierin?
Hoe goed kan vlieë ruik en sien?
Hoekom het mus…