Regsake: Aftree-ouderdom; aanlyndobbel; onderhouds-eis
Igna Klynsmith bespreek onder meer
- ‘n arbeidshofuitspraak oor die eensydige verandering van aftreeouderdom;
- ‘n saak oor ‘n onderh…
SA se rioolstelsels is in ‘n swak toestand
Die jongste Groendruppel-verslag dui daarop dat die land se rioolstelsels in ‘n swak toestand is.
Die regering hou vol dat die Nasiona…
Vloede in KZN saai verwoesting
Swaar reën laat ‘n spoor van verwoesting in KwaZulu-Natal.
Ons praat met Agri SA oor hoe die oorlog in Oekraïne Suid-Afrika beinvloed….
Haidee en die opgestopte leeu
Haidee by die opgestopte leeu, wat lewensgetrou lyk.
Haidee Muller-Isaacs het by ‘n taksidermie-fabriek op Oudtshoorn gaan inloer om …
Hoekom groei indringer waterhiasinte so welig?
Die skadelike waterhiasint
Wat is in die water wat die waterhiasint so welig laat groei? Dis nóg ‘n indringerplant wat ernstige probl…
Al meer Namakwalandse vetplante gesteel
Namakwalandse vetplante. Foto’s: Karel du Toit.
Namakwaland se vetplante word bedreig. Die smokkel van dié juwele word ‘n al groter p…
Waar sou mens in die ruimte gaan soek na lewe?
Waar sou mens in die buitenste ruim gaan soek na lewe? Jim Adams, voormalige adjunk tegniese direkteur van NASA, verduidelik waar lewe mo…
Regsaspekte oor onderhoud; huisverbande; rassistiese uitlatings
Igna Klynsmith bespreek onder meer ‘n appèlhofuitspraak oor die betaling van onderhoud; die kostes en proses verbonde aan die kansellerin…
Alles oor spatare en diep veneuse trombose
Glo dit as jy wil, maar spatare en diep veneuse trombose word gereeld verkeerd gediagnoseer. Ons kyk vandag na die nuutste behandeling va…
Luister weer: Die Vuurvliegdief
Die merieteprys in die RSG Sanlam radiodrama skryfkompetisie is verower deur Madeleen Welman, met Die Vuurvliegdief, wat die radioteater-…
Kan drastiese vloeistofdiëte jou hart aantas?
Kan drastiese vloeistof-diëte jou hart aantas? Ons vra dié vraag na die skielike dood van die 52-jarige krieketheld Shane Warne, wat gere…
Hoe trek ‘n koningin-by en haar swerm?
Hoe weet molle in jou tuin dit is aand?
Heuningbye
Hoe trek ‘n koningin by en haar trawante?
Kan ‘n spook die verklaring wees v…
Dorpe: Word ‘n doener soos Die Shackbouer!
Quinton Adams by ‘n shack wat sy span gebou het. Foto: Netwerk24
Quinton Adams
Met letterlik miljoene mense in Suid-Afrika wat in…
Jou gereedskapskis om geestesgesond te bly
In Christelle Webb-Joubert se laaste keer as aanbieder van Geestesgesondheid gee vyf van haar gereelde gaste wenke en deel wysheid oor ho…
Nog damme is nie antwoord op ons waterskaarste
Waterbestuurspesialis Karen Bosman en prof. Loretta Feris, wat in omgewingsreg spesialiseer, bespreek water as ‘n skaars hulpbron.
Wat sê die Konstitusionele Hof oor SEB?
Igna Klynsmith bespreek onder meer die Konstitusionele Hof se onlangse beslissing oor Swart Ekonomiese Bemagtiging; en ‘n appèlhofuitspra…
Ons nuwe programskedule
RSG se programskedule vir 2022 skop Saterdag 2 April af met opwindende nuwe uitsendings gemik op gehalte en vernuwende inhoud.
NUUT: Hoe verklaar jy musiek?
RSG se nuwe musiekreeks, HOE VERKLAAR JY MUSIEK begin op 3 April om 10:05.
Ons eie Terrance April het sy lyf vlieënier gehou. Dié sla…
Fiks vir die Lewe is terug
Die gewilde Fiks vir die Lewe programreeks is van Sondag 3 April weer op die lug. Jy kan Sondagaande tussen 19:00 en 19:30 na dié reeks, …
Jou laaste kans vir Oppiwater 2022!
Vir die agtste keer gaan RSG en Lefra se Kunsskippie weer vaar en gaan ons feesgangers heerlik fees hou aan boord die luukse MSC Orchestr…
Kom geniet die KKNK!
Die Klein Karoo Nasionale Kunstefees is vanjaar terug op Oudtshoorn en almal is welkom! Bring al die swarigheid wat druk, en kom haal ase…
Wat weet jy van PET-skanderings, platwurms en witvliegies?
Die paneel kenners leer ons meer oor hoe PET-skanderings kanker opspoor en wat om aan ‘n witvliegieplaag te doen.
Prof. Le Fras Mouton…
Brul ontrafel die geheime van ons grootste katte
In hierdie reeks bespreek veearts dr. Gerhardus Scheepers van die Zodiac-dierekliniek in Brits, Noordwes, die groot katte, insluitend lee…
Meer as 5000 eksoplanete wat om ander sonne draai, gevind
As mens sowat 30 jaar terugblaai in die geskiedenis, was die begrip eksoplanete heeltemal vreemd. In die afgelope jare is al meer en meer…