Outisme in regte mense
Agter elke siekte of simptoom, is daar mense. Ons praat weer met Professor Petrus de Vries oor outisme en ontmoet Franciska en haar seun …
Basiese oorerwingspatrone
Kan ouers met blou oë ‘n kind met bruin oë hê? Hoe word die geen vir bleskopmans oorgedra en kan jy voorspel of jou seun bles gaan word o…
Reumatoïede artritis en biologies middels
Biologiese middels kan ‘n reuse verskil maak aan hoe iemand met reumatoïede artritis beweeg en lewe. Behandeling moet egter so gou as moo…
SA is wêreldleier in makadamia-produksie
Alhoewel die mark vir makadamianeute relatief klein is in vergelyking met ander neute, word Suid-Afrika tans gesien as die wêreldleier wa…
3D-biodrukwerk om brandwonde te behandel?
Het jy geweet dat mense se brandwonde dalk binnekort met ‘n ‘lewende’ 3D-gedrukte biomatriks behandel kan word? Mari Hudson gesels met Dr…
Welkom by RSG, Elsje
Elsje van Jaarsveld, RSG se nuwe Senior Vervaardiger Kontinuïteit, het in Oktober by ons aangesluit.
Elsje was voorheen verbonde aan P…
Willem Pelser se 600e ‘U eie Keuse’
Willem Pelser
“Ek ontvang ongeveer 50 tot 150 versoeke per week. En elke week kan ek net tien tot dertien kies om ingesluit te word.”…
Raad vir volwasse kinders oor hantering van hul ouers se egskeiding
Christelle Webb-Joubert se gas is Marizanne Knoesen. Sy praat oor ‘n gids wat sy geskryf het oor hoe om jou ouers se egskeiding te hantee…
Kragvoorsiening word ‘n speelbal in die verkiesing, maar munisipaliteite het min seggenskap
Hoe word kragtariewe en kragvoorsieng as ‘n speelbal gebruik, en instellings verpolitiseer in die aanloop tot ‘n verkiesing?
Tydens di…
Tieners en hul skerms
Gereeld hoor ons ouers kla oor hulle kinders of tieners se oormatige gebruik van skerms (selfone, rekenaars, tablette, ens.), maar wat va…
Is mede-eienaars geregtig op gelyke voordele?
Igna Klynsmith beantwoord onder meer vrae oor
- die vererwing van skuld, en
- die beginsel dat mede-eienaars van bates geregtig is op…
Wat is kwik?
Wat is kwik? Die span praat oor kwik se giftige geskiedenis en sy alledaagse gebruike.
Daar word antwoorde gegee vir die vreemde versk…
Hoe versnel ruimtetuie?
Wat is terraformering? Jim Adams, Sterre en Planete se man in Maryland in die VSA, verduidelik wat daarmee bedoel word.
Daar is ook in…
Luister weer na Klipgebede
Ons nuwe radioteaterseisoen begin op 7 Oktober met ‘n radioverwerking van die solostuk Klipgebede, deur Schalk Schoonbie.
Elma Potgiet…
Onwettige plakkers tydens Inperking: Raad vir dorpe/Stede
Dorpe en munisipaliteite se hande is nie afgekap as dit by die verwydering van onwettige grondbesetters kom nie. Vroeë optrede, aanpassin…
Die afgeblaasde kat en ander stories van Theefontein
Antoinette sê:
“Stories is medisyne, die Lennon’s van die lewe. Stories het al menigmaal my lewe gered. As ek myself in die storie h…
Die 3 soorte hernubare energie vir landbou
Volgens Corneels Schabort van die Noordwes-Universiteit se Skool vir Chemiese en Mineraalingenieurswese, is daar hoofsaaklik drie soorte …
Skermverslawing verswak aandag, geheue en ontwikkeling
Skermverslawing het ‘n negatiewe impak op kinders se konsentrasievermoë, aandag, geheue, slaapgewoontes, algemene gesondheid en ontwikkel…
‘n Wêreld sonder haat: hoe een man die wêreld probeer verander
Rais Bhuiyan, ‘n Moslem, is kort na die 9/11 aanvalle in Amerika geskiet deur ‘n man wat wraak wou pleeg vir die tereuraanvalle. Sy skiet…
Jou immuunstelsel, Covid en die entstowwe
Prof Jonny Peters
Hoe skakel Covid en die Covid-entstowwe jou immuunstelsel aan?
Mari Hudson gesels met prof Jonny Peter, Hoof van…
Luister weer: Die wonder van herkoms
Luister Donderdagaand 30 September om 8 na Haidee Muller-Isaacs se dokumentêr, Die Wonder van Herkoms
Haidee delf bietjie in die herko…
Landbougrond en munisipale belasting
Igna Klynsmith praat oor landbougrond en munisipale belasting.
Hy bespreek ‘n vraag oor testamente by ‘n huwelik binne gemeenskap van …
Oor voëls, geitjies en ysblokkies
Die span verduidelik die ontbindingsprosesse nadat voëls vrek;
die misdaadrekord van geitjies;
en hoe ysblokkies in kookwater kan s…
Wat is die beste teleskoop vir ‘n amateur sterrekyker?
Soos die belangstelling in die ruimte toeneem, neem die belangstelling in amateursterrekunde toe. ‘n Vraag wat dikwels voorkom, is watter…