Plant só vir mooi strandveld- en kustuine


Hoewel soutbelaaide seewinde die Strandveld se plante heen en weer waai, is daar inderdaad bome en plante wat wel hier aard en groei. Mense wat probeer tuinmaak by hulle strandhuise kan ook luister, want dié plante is ook geskik vir kus- en strandtuine met sanderige grond en seewind.

Mari Hudson gesels met dr. Ernst van Jaarsveld oor die Strandveld se plantegroei.