PTSD het vele gesigte


Ons lewe in ‘n land gevul met traumatiese gebeure. Hoekom affekteer dit almal nie dieselfde nie? Ons vind meer uit oor post-traumatiese stresversteuring.