Raas jy met jou kind as hy per ongeluk mors?


Hoe kry jy ’n balans met higiëne by jou kinders? Aan die een kant kan ’n mens obsessief higiëne najaag, maar dan het dit weer aan die ander kant ’n negatiewe impak op kinders se ontwikkeling. Johan van Lill gesels met Elzette Fritz, ‘n opvoedkundige sielkundige, oor hoe skoonmaak, netheid en higiëne in gesinne benader kan word.