Radioloë help met verligting van chroniese pyn, veral in kankerpasiënte


Dr Arthur Winter, radioloog by SCP Radiology op Stellenbosch

Wat het radioloë met die behandeling van chroniese pyn te doen? Intervensie-radioloë kan nou chroniese pyn baie doeltreffend behandel, omdat hulle skanderings inspan om die pynblokke en inspuitings presies op die regte plek toe te dien.

Mari Hudson praat met ‘n radioloog om meer uit te vind.